file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67602 by sexy~hexy
As ek by die huis kom gaan ek broodjies maak met kaas en konfyt en dit in die plat toaster sit....YUM YUM

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67599 by Driekie
HAHAHAHA Hexy - ek het nou my left-overs warm gemaak en MAGTIES was dit nou lekker!!!!Ek is onder normale omstandighede nie n vleiseter nie - maar die vleisies was baie baie lekker!!!

Was n stukkie steak met daai verpakte kaas (2 velletjies bo-oor gesmelt) bo-op!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67595 by Morgan
Sy het gister vir die laptop en TV gesit en kyk, ek dog sulke klein babas slaap net en verstaan niks om hulle nie.

Ek moet weer vir julle kom pics post... sy weeg nou minder as haar gewig met geboorte maar sy is al baie grooter syt nie meer so vet gesiggie nie... sy lyk nes n gifappeltjie lol

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67593 by Driekie
Die beste raad wat iemand my gegee het is -

Jy het nou die reg om die bobbejaan in jou uit te haal (haar kouse op jou ore en n doek op die kop en dan dans jy vir haar bv) - so gan bos!!!!

en

Wees n kind wanner jy jou kind entertain en met hom/haar speel!!!

Dit leer hulle ok boundaries ken - want dan tree jy anders op as wanner jy haar bv aan die slaap kry, maniere leer, en bad...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67592 by sexy~hexy
Skuus julle, maar ek moet net se ek is nou lus vi leka sosaties :S

Dink ek moet 'n vleiserigheid ook inpak in die vervolg, want my maag se hy soek KOS en vrugte en joghurt is peuselkos :S :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67588 by Driekie
Toemaar ek ok nie gedoen met Markus nie!!Nee wat hulle doen hoor - maar glo my daai ogies vang goed wat jy nie in jou wildste drome sou dink hulle vang nie!!!

Net nou die dag het Markus self die katte se kos uit die kas gehaal en vir hulle gegee - ek het nie eers agtergekom hy weet waar ek hulle kos bere nie!!Of dat dit hulle kos is for that matter nie!!!!

O ja - en n goeie ding is liggies - en dan kan jy vir haar wind-chimes kry ok - dit het Markus vir ure ge-fascinate en doen nou nog!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67586 by sexy~hexy
Morgan, tel haar op en gesels met haar...sit haar in die stootkarretjie en waar jy gaan stoot haar saam - bv as jy gou gaan koffie maak of so...en soos Driekie se, doen die rattle ding, of sit haar neer op haar speelmat wat ek gesien jy gekoop het...dit is als stimulasie al lyk dit of sy nie reageer nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account