file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51557 by Cornel
Goeie more Ella

Jong ek tel nog al die pad die slapies af! :woohoo: Nog net 40 slapies :woohoo:

Ek gaan heel eerste (die volgende oggend) my Ouers groet en elkeen 'n stywe drukkie gee,dan (maandag) gaan ons Gynie en die (Dinsdag) gaan ek hare sny en kleur......daarna vat ons dit maar DAG vir DAG! :laugh:

;) Ek hou daarvan om vooruit te beplan,dan is dinge nie so deurmekaar nie ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51553 by ella~bella
Dit was maar lank se dink, maar ek het die belsuit gemaak!!! Ek is baie bly!!!

Marie, geniet jou vakansie!!! Altyd lekker om 'n break te he!

Cornel, tel jy nog daggies af??? Wat gaan jy eerste doen as jy in RSA aankom?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51552 by marie r
Ella ek's bly dat jy besluit het om die hondjie te hou. Hy's te pragtig.

Ja nee Ella, om pregnant te word op hierdie forum is aansteeklik. Een van die dae is almal pregnant. Sjoe, dit sal so nice wees.

Sterkte aan almal wat moet wag vir AF en aan die ander wat moet BD.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51549 by Cornel
Goeie more Marie!

Jinne maar jou vakansie klink heerlik,jy moet sommer baie fotos neem!

Gaan goed hier,voel vandag bietjie URGGG,dink maar dis omrede AF moet kom volgende week.....:-(

Jy moet maar jou Drakensberg vakansie geniet,en kyk mooi na jouself en na "peanut".

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51548 by ella~bella
More almal!

Baie dankie vir die updates!

Nelria, baie geluk met boeta se geboorte!!! What a blessing!

G Baby, Morgan en Tienka, sterkte vir die week wat voorle!!!!!! Dis exciting!

Sexy, ek hou vir jou duim vas dat jy goeie nuus kry, dis mos in elk geval aansteeklik op die chat! Almal raak preggies!

Julle, ek het toe besluit om die hondjie te gaan haal by die SPCA, die enigste nadeel is, sy moet bly tot ek terug is van die Kaap, maar nou ja....

Anje, ek wil net vir jou se dat jou hart baie goed is en dat jy 'n amazing mamma gaan wees, en sommer binnekort ook!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51547 by marie r
Môre aan almal.

Nel sjoe maar jy's op en aan die gang. Xen is pragtig en jy lyk so goed op die facebook foto's.

G Baby, sterkte vir jou die week. Hoop De Nys besluit om een of ander tyd sy opwagting te maak. Hopenlik sommer as jy gynie toe gaan. Dan is jy mos in Pietersburg.

Morgan, maar jy word darem vreeslik bederf. Nog net 4 slapies dan hou jy vir Carli vas.

Hoe gaan dit met al die ander dames vanoggend?

AFM: Dit gaan goed met my en peanut. Het net Vrydag 'n maag ding en naarheid gehad. Omtrent die hele Vrydag om geslaap, maar Saterdag is dit toe weer weg. Ek gaan die week bietjie mia wees. Ek, Eduan en my ma ry so 10 uur se kant Drakensberge toe vir die week. Sien so uit daarna. Maar ek dink ons gaan vreeslik koud kry. Hopenlik sien ons bietjie sneeu. So as daar enige iets gebeur moet iemand asb vir my 'n sms stuur.

Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51545 by Cornel
Goeie more Hexy..... FX vir jou vir volgende week...

Ek sal ook maar kyk wat gebeur,want AF moet ook volgende week haar verskyning maak......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account