file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51270 by Morgan
hello julle sjoe wat n besige dag, sal die naweek probeer als opvang!

My ma het my vandag vreeslik bederf. 4 carrriwell breastfeeding bras gekoop, 2 breastfeeding shirts en klomp last minute shopping vir Carli, sy is nou so excited mens kan met haar toor!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51216 by Strikkie
Replied by Strikkie on topic Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?
GB , kan nie wag vir boeta om sy gesiggie ook te wys nie. Praat vlge week as hy nog nie sy opwagting gemaak het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51211 by G Baby
hallo julle,sjoe omtrent rond gejaag vandag,het darem als gedoen gekry.Tzaneen was nag en baie besig. My enkels van gister af bietjie geswel,dink maar dis die stappery en omdat ek so baie op my voete is of omdat babatjie dalk naby is.
Hoop dit gan goed met julle almal,het hierdie week net nie by julle almal uitgekom nie. Jammer daaroor!
julle almal moet heerlike naweek h?,julle sal sms kry vanaf babycity as boeta opgedaag het.

JUlle moet maar bid en duim vashou dat ek nou nie meer lank hoef te loop nie, ek kry maar bietjie swaer nou.

Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51203 by Cornel
Sorry julle ek sit en lees al die ander treads wat hier nog is......

Baai Hexy hoop jy voel sommer gou beter!

Lekker naweek! Gesels weer maandag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51202 by Strik*kie
Bye Hexy is ook nou amper oppad. Lekker naweek en hoop jy voel beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51199 by sexy~hexy
Ag leka.

Maar nou gaan ek groet :P Leka naweek vir almal wat nog hier is en dalk later gaan inloer!!!

Be good or be good at it :X:X

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51197 by Strik*kie
Ek is hier. Was go bietjie groceries gaan koop vir weekend OMW dit is nag met die geel en groen en vuvu's

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account