file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51697 by sexy~hexy
NICE PROFILE PIC Morgan :):) Wanneer kom jou ander foto's???

Hallo aan al die ander dollas wat ek nog nie gegroet het nie :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51696 by Cornel
Ag genee Tienka....se vir haar sy moet net bietjie kalmeer!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51690 by Tienka
Ek kan maar net nie wegbly nie :laugh:

Klippie, kannie bekostig om te loaf hierdie week nie, gaan moet werk!!

Cornel, dis 'n VROU, dit maak dit nog erger, die mans is nie so demanding nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51669 by Morgan
Kriek sterkte man, ons almal hou duim vas dat jy binnekort iets baie beter kry!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51668 by Kriek
Klippie, kan nie glo die vrou is so useless nie, bel haar en trap haar uit !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51666 by Kriek
Hallo Tienka, lol. Sterkte jong, en relax, jy het nie meer baie dae oor nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51664 by Kriek
Klippie, my CV is al by so baie plekke, maar nog niks jong. Was laas week vir n interview, maar die ou wil he ek moet bemarking doen vir hom, maar ek wil nie heeldag op die telefoon sit en soek vir besigheid nie, ek wil eintlik uit die versekerings bedryf uit kom, want dit is baie risky, en ek dink die feit dat ek nou die 2de keer in n jaar my werk verloor het my nou heeltemal afgesit van versekering af. Ek glo maar net die Here sal my in die regte rigting in lei. Die ding is maar n groot toets vir my geloof, en moet maar baie dae onvergifnis vra dat ek kleingelowig raak met tye, maar ek is maar net menslik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account