file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50891 by Kriek
Baai Anje en Ankia, lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50889 by Strik*kie
Het julle gehoor op die nuus Madiba gaan nie meer na die game toe nie? Sy agterkleinseun is gisteraand na die konsert dood in klink my motorongeluk of iets.

Kriek het jy nou weer verdwyn? :angry:

Hexy is jy ok girl?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50888 by Kriek
Strikkie !!!!!!!!!!! Check asseblief tog jou emails !!!! :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50887 by Lia
Ok, ek het Dr Google gevra en dit lyk my elke vrou het 'n ander reaksie op Provera, maar het paar gelees wat geen reaksie gehad het, ek hoop ek is een van daardie. As ek mood swings as newe effek het, is dit ook ok, my man sal dink dis maar net normale ek.

Bye Ankies, geniet jou naweek.

Tienks hoop jy voel gou beter.

G, hoop boeta sit darem tot volgende week sodat ml darem kans het om heeltemal gesond te word.

M, ek hoop ook Carli sit tot Vrydag, maar as daar iets oor die naweek gebeur laat weet ons asb, veral as ons dalk kan help met iets.

Ek gaan ook nou scoot, my baas se ek kan 12h00 loop. Ek het net gou 'n takie om klaar te maak voor dan.

So geniet julle naweek en bly warm asb. Dis gaan koud wees die naweek. Nie een van ons kan nou bekostig om siek te word nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50886 by ChaNa
Ek kan dalk gou vanmiddag na Nelria gaan wanneer die game aan is. Wie gani game kyk ni wil iemand saam gaan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50884 by Kriek
Hi Nessie, bly om te hoor dinge het goed afgeloop en dat daar n pva is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50883 by Strik*kie
Cornel julle slapies word al minder. Julle gaan seker hier aankom in die einde van die Worldcup?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account