file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50901 by Rakker
Dankie vir al die verwelkoming. Ek voel baie welkom :) . Ek is egter meer van 'n leser as 'n skrywer, so ek sal nie so baie chat soos julle nie. My werk is ook nogal tense en ek wil nie te veel tyd op Moomie spandeer en in die moeilikheid kom nie. Maar verseker sal ek contribute as ek iets sinvols het om by te dra.

Lekker dag verder!

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50899 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50897 by Nessie
Dankie Anje, ek voel ook baie betet oor alles nou, ten minste wee tons nou waar ons staan. Ons is net goed dedonner in vir die vorige gyn want syt seker net geld uit ons probeer maak.

Nee Dassie, FS wil eers al die toetse doen voor hy my op iets gaan sit. Moet nou eers net Diabetiese tabs drink vir die cysts.

Dankie julle!!

Strikkie, ek sal jou die naam laat weet wanneer ek die goed kry, weet die dokters skryf mos baie snaaks jong. Dis glo nog net ‘n maand op die mark en moeilik om te kry maar glo fantasties. Dis goed as dr so reguit is, darem draai hy nie doekies om nie.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50895 by Kriek
Jip strikkie, shame dit is baie bad, die kind het die 9de 13 geword en gister is hy dood in die ongeluk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50894 by ChaNa
Shame.. Madiba is ook al lekker oud

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50893 by Lia
C, ek gaan tussen 3 - 4 na Nel toe, maar ek moet op die laaste 15h30 daar uit ry, want ek moet 4 by my man se klient wees. As jy dan wil gaan, dan sien ek jou daar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50892 by Cornel
Ja Strikkie,die sokker maak nie 11de Julie klaar en ons vlieg die 24ste Julie. EK wou vroeer alleen gevlieg het,maar gestraand toe se my ma ek moet die eerder nie doen....OR TAMBO is blykbaar vreeslik bedrywig...ek was van plan om die 14de Julie te vlieg...VOEL NOU SOMMER HARTSEER!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account