file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50962 by Tienka
Hie-hie, Sorrie Kriek, ek kan myself net nie help nie, en ek LOVE boerie-rolle :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50959 by Kriek
Hier begin ons al weer met die kos praatjies, so ek gaan nou weer honger wees. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50951 by Tienka
Net so Nessie, jy moenie komkommer nie, en ek het nog my polycystic ovaries, drink nie medikasie daarvoor nie :laugh:

Baai Cornel, hoop julle kry lekker kos!!

Baaie Dassie, pas jouself mooi op!!

Ons werk ook normale ure vandag, alhoewel ek hoop die baas sal se ons kan vroeg ry. Ons het 'n funksie aan vanaf 1uur, kry darem 'n boerie-roll so ek gaan lekker eet :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50950 by Cornel
Doodreg Kriek!

Lekker naweek!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50946 by Kriek
Tatta Cornel, hoop julle kry lekker kossies. Praat dan Maandag met jou.
Baai Dassie, tel die hond se speelgoed op hoor. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50942 by Dassie
Ek gaan nou ook eers groet.

Hoop almal het 'n wonderlike naweek. Geniet dit!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50941 by Cornel
Okay geen probleem KRIEK!

Dames,die van julle wat vandag lekker vroeg loop,julle moet 'n baie lekker naweek he en geniet die "SOKKER". Ek groet nou al,want 12 uur gaan ons eet en dan is ek eers weer 2 terug op die tread....as daar iemand oor is om mee te gesels!


LEKKER NAWEEK JULLE!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account