file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50938 by Cornel
:laugh: Dis reg Kriek,dis net ons geheim ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50934 by Kriek
Ek loop ook vroeg Cornel, maak 1 uur toe, darem amper, want ek is sommer nou geirriteerd met sekere mense hier by my werk :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50931 by Kriek
Cornel, Strikkie is maar baie geheimsinnig jong, so moenie verwag dat sy jou te veel gaan vertel nie ;) En moenie dat sy sien ek het jou gese nie ;) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50930 by Cornel
Okay,askies ek het soos my g@t gelees....Dit sal dan ek,Hexy,Strikkie en Kriek....

Het my nou lekker vererg vir die congolese ousie,sy wil nou die vensterbank was...en ek sit voor die venster! Sy kan hom mos maar more ook was!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50925 by Cornel
Okay Strikkie,dan gesels ons maar? Anders gaan ons tog net met ons self opgeskeep sit...

Wat se werk doen jy en wa werk jy?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50924 by Nessie
Ag nee wat Tienka, jy is nou absoluut 'n lopende bewys dat 'n mens dan met dit preggers kan word. Nou worry ek glad nie.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50923 by Cornel
Hallo Rakker!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account