file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66721 by klippie
Okay Anje, hier's nog 'n raaisel vir jou:

'n moordenaar word ter dood veroordeel. Hy moet kies tussen drie kamers - 'n kamer vol brandende vuur, 'n kamer vol sluipmoordenaars met gelaaide Ak's of 'n kamer vol leeus wat 3 jaar laas geeet het. In watter kamer is hy die veiligste?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66719 by sexy~hexy
Ok, maar onthou net ek het nie bedoel om te skinder of onmin te veroorsaak nie hoor!!!

Ek gaan julle vroeg groet, gaan nou huis toe en dan gaan ek en DH gou dorp toe. Hy werk weer vanaand en more-aand nagskof :S So wil gou paar groceries gaan koop.

Leka chat verder en sien julle more weer :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66717 by Lia
Strikkie, ek voel heeltemal soos jy, was ook so effe depressed oor almal se BFP's, maar baie bly vir hulle, net hartseer vir my, maar nou is ek weer reg. Mens gaan mos deur sulke stages.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66716 by Strik*kie
Hexy moet my nie verkeerd verstaan nie, dit pla glad nie om te hoor oor julle chats oor al die simptomes en alles nie, onthou net die 1e keer om te hoor iemand om jou kry bfp is nogals hartseer vir jouself, maar jy verwerk dit weer en gaan weer aan, so was dit met elkeen hier en as ons bfp kry gaan dit presies dieselfde met nuwe girls voel. Dis glad nie wat ek bedoel het nie. Ons like om te hoor van julle, dan weet ons hoe dit gaan voel een van die dae ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66714 by Goggatjies
Hallo Slakkie - ek gaan Phuket toe (saterdag) yippee

Hexy moenie onverskoning vra nie, dit is jou reg, en ons baie bly vir jou part
Ek hou daarvan om te hoor van al ons preggie maatjies, dit gee die ander maar net moed om meer te nagel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66713 by sexy~hexy
hehehe Strikkie, dit wys net almal het al gedink waaraan ek gedink het ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66706 by Strik*kie
Askies bedoel Geen hard feelings. :lol:

Is ons wraggies almal reg Hexy? sjoe dan moet jy nog pies gaan koop. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account