file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66367 by sexy~hexy
Waar is Cornel nou?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66366 by klippie
Skuus Paisley - hoe gaan dit? Bly om te hoor alles is wel met die baba!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66365 by klippie
Hallo Paisley! Hoe lank voor die iUI moet jy ophou nagel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66363 by sexy~hexy
Hey Pais :) Bly om te hoor als gaan nou beter en dat jy dok toe was :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66362 by ChaNa
lalie - daar is ni 'n groot rede ni.. My eierstokke is wel nie wel nie so ek ovuleer nie juis nie, Het PCOS.....

DH se sperms is nog nie getoets nie. Hyt dinsdag oggend 'n sample vir unitas gevat so ons sal sy uitslae seker maandag of dinsdag kry.. Maar ek glo nie hys die probleem nie want ons het al vir kylie, ek dink dis agv ek wat nie ovuleer nie.
Dr se mens kry 3 stages met IUI SE MEDS: Die vrou wat nie meds nodig het om te ovuleer nie. Dan die vrou wat ligte meds nodig het. En Dan die vrou wat baie baie sterk meds nodig het en dis ek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66359 by klippie
Slim Laliek - ek is nou nog vies vir my troue - daar was familie en gevrete wat ek nog nooit eens geken het nie - en nooit weer sal sien nie, maar ons MOES hulle nooi. Ergste van alles - einste hulle het nie eens troupersente gegee nie. Grrr.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66357 by Paisley
hey dames!!! wow - is baie weird hoe die dokters verskil.

Wonder hoekom is genesis toe. Wonder of daar dalk iets gebeur het, want ek het hulle al eenmaal gevra - hulle is 24/7/365 oop gewoonlik! Seker maar met die sokker of iets.

Haloha. gaan goed met baba - dankie tog. het gister begin bloei. was toe 'n vaginale infeksie! Is darem vandag opgeklaar. Daai oukie skop vir jou 'n storm los. Maar is die langste bene wat ek NOG gesien het! het 'n intravaginale sonar gedoen - dalk die dat dit so weird gelyk het. Dr. dink sy het 'n wurmpie gesien - maar ek weet nie so mooi nie, daar was twee sulke geswelde lippies wat ek gesien het! Hehe. So ons het either 'n prima ballerina of 'n losskakel beet!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account