file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66338 by klippie
Dalk werk die meds nie vir my nie, want ek is regtig oraait? Charlaine, ek dink hulle sê geen seks sodat jou "kanaal" (wat is dit in afrikaans, of engels for that matter) nie seerkry of skrapies of goeters het nie. Dink ek. So ietsie aansit gaan nie help nie - jy sal maar jou dh moet help riemruk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66335 by Laliek
Charlaine - met IUI moet die man net 72 uur voor die prosedure niks seks he nie, ek het nog nooit gehoor van 10 dae nie, dis te lank en die sperms sal oud wees. Doen julle gender selection as jy se julle doen hierdie IUI vir 'n seuntjie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66334 by ChaNa
Laliek ekt dr pentz self gebel en hyt gese die lab is toe tot 22 Julie, dis daai genesis plek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66332 by Strik*kie
Hallo julle

My dag het so crappy begin so gaan bietjie aan die gang wees met werk. Sal later weer inloer.

Pais hoop julle is ok jong.

Klippie, hopi jou man het bosl -koors, dit is nie lekker nie ek en dh het saam gehad, baaaaaaie goor gevoel.

Hallo almal verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66331 by Driekie
Dagse almal!!!!!!!!!Julle het my kop nou skoon deurmekaar gechat so ek kan nie personals doen nie nou nou se ek iets wat vir iemand anders bedoel was :laugh: :laugh:
Bly om te hoor die babies doen so goed - wow hulle groei lekker!!!

En dan iets gesien van Klippie se man en bosluiskoors??Shame man ek hoop hy gou beter vir jou iui!
Ek dink almal het seker Paisley se smsie gekry - ek glo en vertrou als is 100s met haar en babie!

HEHEHE - sien gee ons net die kans en ons chat n storms los!!!Strikkels was mos gister so vrek naar en siekerig - ek hoop maar sys ok!!!
Dit gan goed - my maag is weird seererig en weer so bietjie dowwe steekpyne aan linkerkant van maag voor MAAAAAAR dit gan great en ek is blind vir dit!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66330 by klippie
Ankia - dit reen daarso soos dit in die ou tyd in die transvaal gereen het - heeldag sonskyn, dan op die kop 4 uur 'n donderstorm, dan trek dit weer oop - moenie worry nie, jy sal baie beach inkry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66328 by ChaNa
Jong dis glad nie lekker nie, ek praat myself maar moed in om te se dis alles die moeite werd aan die einde van die dag.

Klippie hoe hanteer jy die meds? Maak dit jou nie siek nie?
Die suster wat my wee gespuit het vanoggend se vir my toe ons loop, onthou geen seks van vandag af nie hoor???

Nou verstaan ek glad nie.,. Ek weet ons doen hierdie IUI vir 'n seuntjie en hulle is seker bang as ons BD dan gaan daar 'n dogtertjie deur kom. DH gaan dan maar moet withdrawl of ietsie aansit maar ek gaan hom nie so straf om vir omtrent 10 dae... Dan sal dit 2weke break wees dis bietjie lank. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account