file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66355 by Laliek
Klippie ons is 31 Julie getroud maar het nie 'n tradisionele troue gehou nie, ons het verkies om ons geld te spandeer op 'n toer van Italie en Frankryk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66353 by klippie
Lalie is julle in die middel van die winter getroud?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66350 by Laliek
Charlaine jammer as jy dalk al gese het - wat's die rede vir jou IUI? Het jou man slegte morfologie of het jy probleme met ovulasie? Skies ek kan nie lekker onthou nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66348 by klippie
Charlain, bel gou en hoor, want ek wil ook weet....netnouma nagel ek terwyl ek nie mag nie. O koek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66346 by ChaNa
Ek sal suster nicky maar gou bel en hoor hoekom het sy dit gese want ek kon haar nie vra nie daar was ander mense.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66344 by ChaNa
Ons het vir die dr gese ons sal graag 'n seuntjie wil he so toe se hy daar is niks garuantees nie as daar 'n dogtertji deur kom dan is dit so, To be frank ek mind glad nie wat ek kry nie.

So ek weet nie of hulle die dogtertjies gaan uithaal of wat nie. Pais het laas gese hoe meer seks die man het hoe beter is sy sperms se kwaliteit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66342 by sexy~hexy

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account