file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66327 by sexy~hexy
Nel, ek en T gesels op Skype, hulle soek nogsteeds 'n huis. Z ook nou by dagmoeder waar Jayden is, T se sy gaan goed aan. Nog nie weer gekuier nie, C speel nou rugby en DH werk skofte, maar sal nog 'n kuier inwerk :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66325 by Laliek
Hallloo julle

Hoe gaan dit nog met almal?

Klippie en Charlaine - sterkte met die IUI!

Slakkie en Anje - ek wou net gou hoor wie't vir julle gese die lab is toe van Dr Pentz? Hy gebruik Genesis by Kloof, dieselfde lab as wat my FS gebruik en sover ek weet is die lab glad nie toe nie?

Strikkie - hoe voel jy?

More res van die mense!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66316 by G Baby
MOre julle,ek vandag alweer by die werk,het net so baie agterstallige goed wat gedoen MOET word. Wens ek kan eintlik die werkery los tot einde van die jaar,maar dan sal hulle iemand anders moet kry en dan is ek my job en geldjies kwyt....so ek sal maar deur druk.

Nelria-bly Xen beter en yipee vir Lea in die todler klas. Klink of jy ook maar besig is.

Tienka-geniet die fliek ek sal my voortande gee om 'n ou lekker fliekie te kan kyk. Hoop dit gaan goed met jou swangerskap-darem nie meer lank nie.

Blessed-sterkte vir jou,jy moet dit maar rustig vat,mens speel nie met pre-eclampsia nie. Hoop jy gou weer beter.

Klippie-hoe gaan me jou en die meds?

Kriek-hoe was jou onderhoud

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66315 by Nelria
morgs - cool banannas as woe. haar nie pas nie my week is oop ek trek dae uit my vuis uit :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66312 by Nelria
hexy - wat hoor jy vn my skoonsus en boetie? like hulle kathu? ons chat nooit baie nie so ek kry maar updates via grootboet of so

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66311 by Goggatjies
ja gelukkig is die reen vinnig en verby

Hexy, ek wil ook nie werk nie, gelukkig is dit bietjie stiller

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66310 by Morgan
Klink vir my na n bak plan sal jou my adress stuur op facebook, sal tienka ook vra of sy wil join

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account