file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #40444 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
More almal

Sjoe maar dis koud ne! Ek gaan vanmiddag vir my scan! Yippeeee!!!!

Ek het heeltemal vergeet om vir die bloedtoets te gaan vir die downs ding, ek hoop nie die gyni is vies vir my nie... Ek gaan nou nou kyk of ek gou vanmiddag kan gaan voor ek gyni toe gaan.

Claudia het lekker geskop gisteraand, maar ek moet se, sy is glad nie so aktief soos wat Stefan was nie, of ek is net nie so bewus daarvan nie omdat ek soooooooooo besig is met Stefan!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39983 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

sorry ek was MIA - het vanoggend woes gegaan by die werk.

hoe gaan dit met almal. shoe dis so stil hier :huh:

ons naweek was baie lekker, het sondag die koue getrotseer en voelpark toe gegaan. henko was glad nie mal daaroor nie, dink die voels raas te veel. shame.

res van die dag gele en dvds kyk.

Rosie, ek hoop ook vir jou part dat julle kan sien. Nog net 'n wekie ne!!!

Anina, so jy gaan more, lekker! jy moet kom fotos wys ne. ek gaan eers oor 3 weke, nog baie lank!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39823 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi, waar is julle vandag?? Dit voel asof ek alleen op die forum is vandag! Hoop dit gaan goed met almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39435 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, dis darem wonderlik dat ons deesdae soveel nuwe tegnologie het dat selfs familie in Engeland nie eers meer ver voel nie!

Stefan het nou diaree, en my bediende sit op Bloemfontein stasie en wag vir 'n trein... So boeta is saam met my by die skool vandag, en moenie dink hy slaap nie... Daarby lyk dit of die laerskool kinders kopluise het, ek wens ons kan net die skool toe maak, ons vakansie begin in elkgeval vlg week...

Lekker daggie vir julle almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39407 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle almal

Hoop julle het 'n lekker naweek gehaat. Shame Anina hoop jy en boeta voel darm beter.
Ek en my sussie se swangerskap verskil 7 weke dit is haar 2de een dit is so lekker om so saam swanger te wees al bly sy in Engeland Skype werk oortyd.
Ek gaan volgende Dinsdag vir scan kan nie wag nie hoop net babatjie le reg dat ons kan sien of dit 'n dogtertjie of seuntjie is.

Lekker dag vir julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39175 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle!!

Ons was die naweek by 'n rally, en ek en boeta was lekker siek!! Hy het Donderdag net na ons gery het begin KOTS, en kots en kots. Dit was aaklig, en toe steek ek natuurlik by hom aan... toe hang ek ook die hele Vrydag aand oor die porselein scooter... Aaklig!! Ons is darem nou weer beter, maar nou lyk dit of my man begin siek raak, dit hou net nie op nie.

Ek gaan Dinsdag vir my scan, ek kan nie wag nie, dit voel of ek eeue laas my ou dogtertjie gesien het al was dit net 2 weke terug.

Ek en my niggie bly naby mekaar so dit gaan baie lekker wees met die 2 kleintjies so naby aan mekaar. En Voetjies is my beste maatjie, en ons sien hulle ook baie gereeld. So dit gaan regtig opwindend wees.

Hoop julle het 'n great naweek gehad! Lekker week!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39054 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
Loer gou in oor die naweek - lyk my enigste tyd wat ek het

my sus se 1ste baba ook die jaar in maart gebore, so ons kids gaan nou lekker ewe oud wees. sien mekaar nie so baie nie, hulle bly in die kaap,maar ons maak darem genoeg plan

my beste vriendin kraam in Julie, en my ander een is nou hard besig op te probeer swanger raak. so ons kiddies gaan ook naby mekaar wees

geniet julle naweek, ons gaan bietjie rugby in die dorp by my swaer hulle kyk.

ek sal net eenvoudig moet stop en iets vir baba kry

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account