file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #42486 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
So teen vlg Dinsdag weet ons hopelik wat almal hier verwag!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42454 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
ek gaan donderdag volgende week op te hoor rosie - kan ook nie meer wag nie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42366 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Ja kan nie meer wag nie hoop ons al twee se babatjies le perfek vir ons om te sien.
Tel al die daggies af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42283 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi rosie - ja ek kan nie meer wag nie. Jy gaan ook moes hoor wat dit is ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42267 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

Anina ek is so bly vir julle dit gaan so goed.
En die tema klink baie nice dit gaan amazing lyk

Ashleigh ek sien nou eers jou volgende scan is ook volgende dinsdag.

Ek voel stukke beter die week.
Lekker dag vir julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41872 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Dankie julle, ons is regtig geseend om so 'n voorspoedige swangerskap te he!! En so 'n maklike baba!! Ek sou dit nie gemaak het as ek 'n veeleisende kind gehad het nie.

Ashleigh, dis nice dat jy so lekker baie energie het! Geniet dit terwyl jy kan, mens kan weer baie moeg raak in die 3de trimester!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41806 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal.

Ek was so stil laste tyd.Ek hou myself so besig in die huis. Ek pak kaaste reg en het gister begin met die baba kammer.

Anina eks bly als gaan goed.Die tema wat jy gekies het is baie oulik.

Hoop dit gaan goed met almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account