file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #36730 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Goeiemore, ek voel goed vanoggend, het baie lekker geslaap.

Ek het al 4kg opgetel, glo nie ek sal sommer verloor met 'n swangerskap nie, ek is permanent op 'n "watch wat ek eet" so as ek swanger is dan le ek weg aan alles wat ek gewoonlik nie mag nie :)
wat ook verkeerd is seker ne! :silly:

Dankie Carolsh!

Ag nee Ashleigh, jammer om te hoor jong. Ai ek hoop jy voel gou beter.

Anina, jy is baie gelukkig om nog so klein te wees ne, maar soos jy se, dis in jou gene :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36505 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ek lyk net bietjie rond om die maag, so daar is nog nie iets om te wys nie... Ek het 2 kg opgetel so ver en toe ek vanoggend op die skaal klim, toe is daai 2 kg weer weg! So ek sal maar eers later fototjies opsit as daar bietjie meer maag is.

Hoe lyk julle gewig? Ek weet Rosie het 7 kg verloor (!!) hoe lyk dinge nou Rosie? Het jy alweer begin optel vandat jy nie meer so naar is nie?

Ashleigh, dis jammer die MS is terug! Ek het ook skielik Saterdag oggend weer MS gehad, hoop nie dit bly nie. Miskien is dit die dogtertjie ding, want met Stefan was ek net 1 keer naar in my hele swangerskap.

Carol, nice om te sien jy check nog op ons. Ons mis jou hoor! Hoe gaan dit?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36475 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne - die foto is baie oulik.

Ek is weer lekker moeg. Boobs is weer seer en MS is weer hier.

Hoe gaan dit met julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36392 by carolsch
Replied by carolsch on topic Re:November 2010 Mammas
Ag my moeder gerne die foto is te cute met die twee magies!!

PseudoHTML, UBBCode and BB Code
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36383 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ja Anina, dit klink na 'n oulike idee ne!

Nou wanneer laai julle klomp weer fotos op, of is die magies nog te plat! :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36218 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar!

Skapie, ten minste kry julle die sneeu wat saam met die koue gaan, ons kry net koud en niks pret nie...

Ek moet hulle nog daarvan se, maar ek en Voetjies en my niggie wat almal saam swanger is gaan defnitief vir 'n photoshoot saam gaan as ons so 34 weke is!! Dit kan net cute wees!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36038 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Ag gerne, dit is sooo cute....jou magie is al lekker groot....Jy het omtrent vinnig uitgeskiet, maar dit is beautiful.

dit is 'n baie cute foto. ek gaan ook iemand soek om mee te pose as ek 36 weke is. baie oulik.

baie koud in die kaap, sneeu blykbaar oppad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account