file Oktober mammies 2010

16 years 1 day ago #119829 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise moenie skuldig voel nie! Geniet dit! Dis maar net hoe my lyf werk. S het mooi gewig opgetel. Hoe lyk haar lengte nou? Gerne ek het by die baby expo Nuk bottels gekoop. Hulle werk fantasties! En dan gebruik ek die gewone Nan formule. Dit lyk of dit heel goed met Maré akordeer. Ai Petro, hoekom so laat eers? Hoe dink daai dokter moet jy nou voel?! Ja Anina wiskunde is ñ ander storie! Het jy toe oulike cartoons vir die Afrikaans vraestel gekry? Ek gaan nog Februarie saam met jou op verlof wees. Het mos ñ maand gewone verlof ook gevat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119750 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle

hoop dit gaan goed met almal

so bly annalize se baba al hier - dit gaan 'n goeie week wees die

julle ek handel gou my laaste goed by die werk af !!!

ons praat nou nou weer

lyk my ek gaan eers 4 of 5 uur more middag gedoen work - YAK

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119731 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Janine, jy en Anina het darem lanklaas fotos opgelaai, sit bietjie op van die pensie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119718 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Sien ons het so saam gepost Elise, bly S tel so mooi op! Sterkte vir daai tand.

Ek's al op kraamverlof Anina, maar onthou jou amptelike due date is darem eers bietjie later en jy's reg Februarie is ons weer lekker jaloers op jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119713 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker vir jou laasste dag Gerne!! :laugh: Hoop jy kan sommer bietjie vroeër huis toe gaan. Dankie vir die tabel update, lyk my Christa en Ralmarie het die beste raaiskote tot dusver!

Ag Samantha is pragtig en al mooi groot Elise! Kan nou nie onthou nie, het jy toe al weer geweeg?

Bly dit gaan nou so goed met jou en M Christa!

Jou boepie lyk te pragtig Gerne, my naeltjie het ook behoorlik uitgespring. Dis darem maar amazing dat mens se vel so kan rek en verander om 'n hele ander lyfie binne te hou.

Ek stem vir 'n lekker reënbui so saam met 'n middagslapie vanmiddag. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119712 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
julle ek kom nou net van die apteek af het gou vir s laat weeg sy weeg n hele 4.1kg en sy is vandag 4weke en 1 dag oud lol dit gaan so saam saam lol.

gerne ek love daai pensie van jou ek wens myne was so mooi rond gewees dit lyk pragtig. sy is darem n vriendelike baba ek moet se sy is baie soet en oulik ook

julle ek moet guts bymekaar maak vir haar 6weke inspuitings dit gaan horrible wees die suster se nou vir my op 6weke kry hulle 3 inspuitings en 2 druppels ek dink haar pa moet haar maar vat ek gaan net so hard soos sy huil ek kan nie daar staan en kyk hoe hulle haar 3 keer puncture nie dit is terrible

ek gaan nou gou my jungle juice aan maak dankie vir julle resepies ek wardeur dit baie


christa bly dit gaan goed met jou en m en dat julle nou ook gelukkig is. ek probeer maar die borsvoeding ding jong ek is nog nie reg vir opgee nie en jammer ek is nie onsensitief of geen by bedoelings nie ek weet jy wou ook graag borsvoed so ek voel half skuldig om daaroor te praat

ek dink ek het alweer n abses in my tand ek kon gister aand skaars slaap so seer was my mond so ek spoel nou elke uur my mond met warm sout water sodat die ding vinnig kan weg gaan

ek gaan nou eers iets soek om te drink en te eet ek voel ek is lekker honger

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119709 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, jy het nou omtrent 'n strandbal daar! Maar jy lyk stunning! Kyk hoe mooi dun is jou arms nog. Geniet jou laaste dag by die werk! Hoop ons hoor nog baie van jou as jy op verlof is, anders gaan ek alleen hier sit...

Christa, eks bly dit gaan goed met julle twee!

Carmen, miskien bring Riley vir ons reen die naweek!!

My vraestelle is nog nie 100 % klaar nie, nog besig met die Wiskunde en dit gaan maar stadig want dis formules en hoeke en prentjies wat ek moet in teken so dis pynlik. My oe kyk al oor mekaar, so ek vat nou eers 'n breuk.

Janine, werk jy nog, of is ek van more af die enigste een?

Ek is so jaloers op julle wat al almal op verlof is en heeldag by julle kiddies kan wees, maar ek sal my beurt kry om alleen op verlof te wees in Feb as julle voor my moet gaan werk.

Goed, nou gaan ek daai laaste vraestel klaarmaak!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account