file Oktober mammies 2010

16 years 7 hours ago #120121 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek is nog hier maar niemand chat nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 hours ago #120113 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
En nou, is almal weg? Lyk my julle geniet die verlof te veel!

Gerne, ek sal probeer om te onthou om vannaand bietjie fotos te neem van die belly.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 8 hours ago #120064 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jitte maar julle chat 'n storm op!

More almal!!

Petro mag jy 'n wonderlike dag he en ek bid dat alles perfek sal verloop vanmiddag. Sterkte en geniet daai lyfie. Ek sien al so uit na my beurt!

Gerne, klink my jy raak opgewonde, ek dink elke 10 min daar gebeur nou iets wat my in die kraam rigting stuur. Maar verniet...

Dr se dinge gaan goed met my dogtertjie. Sy weeg al so 3 kg, en hy sal my oor 'n week sien as daar intussen niks gebeur nie.

Ek gaan nie al die ander mense nou antwoord nie, julle het wraggies te veel gechat...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 8 hours ago #120037 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

hoop dit gaan goed met almal

petro sterkte vir vanmiddag ek hoop dit is vir jou so wonderlike ervaaring soos dit vir die res van ons is en mag dit net liefde en vreugde vir jou en jou man wees

carmen jy is ook amper daar jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee ek kan nie wag om julle kleintjies te sien nie sterkte vir die laaste paar daggies

julle my man het gister aand vir my die mooiste boodskappie op facebook gekryf ek sal dit gou copy en vir julle post ek het sommer trane in my oe gehad ek het nie geweet my man kan ook sulke mooi goed se nie "Hi babe "popie" doen so goed wat sy het n wonderlike ma wat heel dag na haar omsien ek is trots op jou vir wat jy vir ons kind doen. Ek het geen bekomernis nie want ek weet sy is in goeie hande. Ek is baie lief vir julle altwee julle maak my lewe n lied"

gerne ek wou jou nog se my man het ook 1 keer vir ons shower deure op gesit in n ander plek waar ons gebly het en toe boor hy ook die water pyp n helse gat in die was so n groot gemors maar hy kon hom darem self reg maak het die teels af gehaal en toe n joiner in gesit en net weer die teels terug gesit maar dit was n mision om daai gat toe te hou tot waar hy die water buite toe gedraai het nou het ek n lekker spottery met hom aan as hy in die huis boor dan se ek maak eers die water toe voor ek weet gatte moet toe hou lol

julle my mond voel darem beter vandag en ek het weer hope melk vanoggend toe ek opstaan is my nagrok en my bed pap nat soos die melk weer uit gelek het so dit lyk my die jungle juice werk darem so ek moet dit nou net aan hou drink ek sal kyk en die naweek gaan juice by fruit en veg koop sommer n 5ltr of 2 lol

ek is lekker honger vanoggend so ek gaan sommer van gister aand se home made burgers eet


hoop julle het n lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 8 hours ago #120023 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ja gerne ek mag al van 6 uur vanoggend nie eet

ek gaan 12 uur hospitaal toe - sal dan hoor hoe laat ek gedoen word - enige iets tussen 2 -7 pm !!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 8 hours ago #120020 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Van Annalize:

Gaan goed dankie, het nou net melk uitgedruk dat kleinding kan eet. Eerste keer vandat hy gebore is so ek glimlag baie breed. Hy nog in nicu, maar pead het vanoggend gese hy sterk baie goed aan. Skies ek is so stil. Gedagtes net by seuntjie op die oomblik.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 9 hours ago #120004 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi da

Oe dis so lekker om in die bed te le!!! Henko le hier langs my, hy wil nie gaan eet of doekruil nie, wil net by my wees :)
Regina het nou net vir my toast en koffie gebring!

Ek was gisteraand so pap, het net na 8 al geslaap. Hoop ek kry vandag my energie terug ekt redelik dinge om te doen

Carmen hoop j sort j rek gou uit!

Petro kan jy nou al nie eet nie? Shoe dis baie erg. Geniet die dag, jy gaan mos 3 uur soontoe ?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account