file Oktober mammies 2010

16 years 1 day ago #120220 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
s maak my senuwees kla as sy so huil dan voel ek lus om haar net vas te hou en haar te troos hoekom is ons mammas se hartjies so sag teenoor die kleintjies lol ek glo ongelukkig nie daarin om n dag se bad te skip nie dit voel nie vir my reg nie shame ek weet hoe ek voel as ek nie elke dag bad nie so ek voel maar die selfde oor haar ook

ek gaan defnitief try om haar in my bad te bad as ek bad dalk help die troos bietjie of sy moet dalk saam pappa bad dan sal ek haar bad en uit haal en aantrek

ons sal maar sien wanneer pop nr 2 op dis hoekom ek ook nie op die pil of inspuiting gaan nie dit is sommer bollie lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120213 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek dink ek sien spoke, hier gaan niks aan nie. Die kombuis is leeg, ek weet nie hoekom die deur toe was nie, maar daar is niemand daar nie. Ons het nou klaar pouse gehad en niks. So ek dink ek raak verniet opgewonde... maar die juffrou langsaan is MIA, wonder waarheen sy is.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120211 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, Stefan het ook so geskree vir 'n ruk as ons hom bad. Bad tyd was 'n nagmerrie. Toe begin ek dit net elke 2de aand doen vir 'n ruk en ek het hom halfpad gevoed voor die bad. Ek het hom ook eers so bietjie rustig gemassage voor die tyd, dan stadig uitgetrek en dan seep gesmeer en rustige musiek gespeel terwyl ons bad. Dit het toe vinnig verander. Ek dink teen 6 weke het hy dit begin geniet.

As dit baie erg is, kan jy ook probeer om self in jou bad te klim en dan vir Andre vra om haar vir jou aan te gee. Dan bad jy haar so teen jou bors. Ek het een of twee keer so gemaak as hy baie kwaai was en dan sommer in die bad gevoed ook. Dit het baie gehelp.

Ek wou ook so 2 jaar tussen die twee he, maar nou ja, ons is so 8 maande onder 2 jaar...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120202 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
anina dalk wag daar is surpise vir jou dan kry jy darem weer lekker goedjies.

julle gaan my nou nie glo nie maar ek sien al kla uit na nr 2 dit is so lekker om n mamma te wees ek wil sommer nou weer swanger raak lol ek dink my man hardloop weg maar nr 2 kan kom as s 2 word dan kan nr 2 maar gebore word so ek moet my timing mooi uit werk lol

julle ek wil kyk ons wil volgende jaar vir s see toe vat as sy nou eers kan sit en baie grooter is ek sal so hou daarvan om haar te sien by die water

die nr 2 mammies hoe lank vat dit voordat die babas die bad begin geniet? s huil nog meeste van die tyd as ons haar bad partykeer is sy rustig ander kere sit sy so keel op dat haar pa heel verbouereerd raak?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120182 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het vanoggend 'n ander juffrou uit haar kar sien klim met 'n present in 'n baba theme papier. Nou is daar 'n klomp onnies in die kombuis en hulle het die deur toe gemaak. Ek wonder of hulle konkel? Ek het nog nie 'n stork tea by die skool gehad nie, ek het nie gedink hulle gaan iets doen nie, maar nou wonder ek... die juffrou in die klas langs my se gedrag is al heeldag suspisious!

Ek is baie honger maar wil nou nie in die kombuis ingaan en alles spoil as daar dalk iets aan die konkel is nie. Sal maar wag vir pouse.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120168 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
My moomie is stadig vanoggend en ek het nou net gepost toe wil dit nie werk nie!

Janine, my midterm begin more tot Maandag, ons is Dinsdag weer terug en dan is dit my laaste week. Maar ek hoop sussie speel saam en kom sommer al die naweek dan hoef ek nie terug te kom vlg week nie.

Ek het alles klaargemaak wat ek moes doen by die werk. My kids begin Dinsdag met hersiening. Vandag het net 4 van die 9 kiddies in my klas die moeite gedoen om op te daag, so ons werk ook nie vandag nie...

Sterkte vir die wag, ons wag maar so saam saam!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120147 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle almal!

Petro, dink so baie aan jou! Hoop wraggies dis nader aan 2pm as 7pm vanaand eers.

Lekker vir die ontbyt in die bed Gerne, jy begin jou kraamverlof goed! ;) Dankie vir die update oor Annalize, het gehoop hy's al uit ICU maar dit klink darem positief as hy al begin drink het.

Geniet die afspraak Carmen!

Bly alles nog goed met Claudia Anina, 3kg is al mooi geboorte gewig. Wanneer is dit nou weer jou midterm break?

Bly jou mond is al beter Elise, liewer te veel melk as te min.

Hoop dit gaan sommer nog baie goed met al die ander mammas en babatjies!

Alles goed aan my kant, wag, wag, wag... :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account