× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102063 by Goggatjies
Hallo Driexter
Bly dinge gaan goed

Met markus moet jy maar net deur druk, dit gaan moeilik wees vir 'n paar aande, maar elke keer as hy opstaan moet jy hom terug vat kamer toe, en jy moet die elke keer doen want anders gaan dit nie help nie. Praat net 3 keer saggies met hom en se vir hom hy moet in sy eie bed slaap. Na die derde keer, geen meer gepraat nie, jy vat hom maar net bed toe
Dit gaan baie moeilik wees vir drie aande, maar dit werk

Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102062 by sexy~hexy
O jaaaaaaaaaaa....raai wat?

Vrydag wat nou kom is ek en DH 5 jaar getroud :):)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102061 by sexy~hexy
Hi Beertjie

Ek het ook die eerste maand na AF moes opdaag tipiese AF krampe en pyne gekry, so dis doodnormaal :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102057 by sexy~hexy
More almal wat intussen opgekom het :)

Veearts het laat weet kietsie lewe nog, gaan hom nog vandag en more daar hou sodat hy kan begin eet en sterker word. Swart kat nogsteeds missing, so ons weet sy is dood. Net bly sy het nie huis toe gekom en daar kom doodgaan nie :(

LOL Karin, indien ek een verwag het, sou ek saamgestem het met dinge raak beter, maar ek is nou al in week 15 en geen verligting vir my nie!!! Voete begin nou swel, nogsteeds naar en brul lekker, maar gooi niks op. So ek weet na week 12 gaan mens in jou "honeymoon fase" in, en AI, wens ek kon se dit was ek :S Maar sover gaan dinge nog goed, sien volgende week weer vir babas en hopelik watse geslag dit is :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102056 by Beertjie
Goeiemore almal

Sien julle het darem 'n lekker naweek gehad.
My naweek was heel rustig by die huis, het gister so bietjie vir my male gaan kuier vir die dag..

Ai ek hoop julle het almal 'n lekker week wat voorle en dat die naarheid bietjie sal weg bly!

Ek moes gister my tweede AF gekry het, en dit het so goed gevoel toe ek weet dit sal nie kom nie, maar ek het kwaai AF pyne gekry... dink julle dis normaal???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102052 by Driekie
Haai Karin - sjoe ek het nogal gewonder waar jy is!!!So bly dit gan nog goed met jou en baba!!!Ek en jy is volgend om uit te vind na Hexy wat die geslag van babie/s is!!!!


Haai Ansa - ai jongie sterkte soos Karin se - die naar word beter!!BELOWE!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102049 by Driekie
HEEEELLLOOOOO PEEPS!!!

Ganit met almal hier vandag?

Ai Hexy - hoop Jayden is gou beter en dat die voete wat so swel beter sal raak!Ai en dan hoop ek hulle kon ou kitty red en dat julle die ander ene sommer gou kry!!!

Anje - so bly om te sien baba D het jou goed behandel die naweek!Haai shame en sterkte met woef met die constipation - bietjie visolie by sy/haar kos behoort te werk maar net n klein bietjie anders werk dit TE goed!

Marie - so bly jys terug en het jou kuier saam jou broer geniet!Sterkte met die recovery van dit hehe!!

Klippie - dinge gebeur met n doel, ek weet jys seker al moeg om dit te hoor!Ek se nog steeds gan en gan geniet jou droomvakansie en miskien is dit die verandering wat jy en DH nodig het...who knows!!

Ankia - so bly julle het ok julle nawekie weg geniet!!

Hier gan dit baie goed - behalwe dat ek my gaai af sukkel om Markus in sy kamer te kry, raak maklik aan die slaap en als maar sodra ek en DH ons tv in ons kamer afsit om te slaap dan word hy wakker en kom na ons kamer toe.Ek weet baie van dit is my skuld want ek het hom altyd op my skoot laat le en so het hy aan die slaap geraak so hy doen dit nou nog en ek het hom baie by my laat inklim as hy so opgestaan het - so ek wil by julle hoor hoe kan ek nou hierdie gewoontes breek?Samblief as julle raad het sal ek sooooooo dankbaar wees!!!

Ons het gister maar net rondgehang en gisteraand Taking of Pelham 123 gekyk en Saterdag het ons DVD's uitgeneem - Alice in Wonderland, So movie oor soldate wat in Iraq veg (kan nou nie op die naam kom nie) en dan Shutter Island en natuurlik AAAL die rugby game gekyk....so baiscally het ons n baie lui naweek gehad!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account