× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100582 by Ansa_S
Klippie los vir Dr Google uit!!!!!!!!! Jy gaan net spoke opjaag en jouself laat stress!

As die dokter gese het dit is niks ernstigs nie, dan moet jy haar glo!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100578 by Ansa_S
Haloooooooooooo Strikkels! Ons mis vir jou!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100577 by klippie
Hallo Dollas!

Waar is Strikkie nou as mens haar nodig het? Strikkie, wat is 'n bioom op Ingels? Ek wil google, maar kom heeltyd uit by bome en plante se goeters. Die ander naam wat ek kon google is adenoom, maar dis baie erg, hoop nie dis wat ek het nie. Wens net ek kon beter hoor wat daai naam was!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100576 by Strik*kie
Hey almal

Sjoe julle praat baie. he he.

Rakker geluk jong, sien even as jy loer steek jy aan. ;)

Hexy, als sal ok uitwerk jy sal sien. Hou net moed.

Hallo al die ander, sterkte met die ms en die los broeke :lol:

Ankies, jou foties te cute, jy het die cuteste seuntjie.

Oky doky nou eers weer bietjie my admin inhaal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100575 by Ansa_S
Sterkte Hexy! Ons glo en vertrou al sal uitwerk vir julle!

Ek dink ek moet more 'n pakkie tissues inpak, as ons dalk die baba se hartklop kan sien, weet ek ek gaan sommer uitbars in trane!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100574 by sexy~hexy
Dankie julle...ek is net van gister af al down...veral oor die storie by DH se werk...en nou dinge by my werk ook.

Maar ek weet nog altyd was daar 'n plan met dit wat in ons lewens gebeur het...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100572 by Driekie
Aijaijai Hexy - weet jy wat - ALLES SAL UITWERK!Ons het nie verniet n Pa wat ons nie op nie maar IN Sy Hande dra nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account