× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100568 by Ansa_S
Hexy ek dink jul moet vanaad take aways eet en dan gaan bad jy heerlik en klim in die bed!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100566 by Driekie
HAHAHAHA - ek moes net Rakker - dis great great nuus en al is jy nie n gereelde kletskous hier nie - lyk dit of ons jou tog aangesteek het!!!! :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Wow - nee wat ek stem Nel sal n rugbyspannetjie in toom kan hou!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100564 by sexy~hexy
En daar is half 'n krisis by DH se werk...hulle is nou 3 wat permanent aangestel word by die maatskappy, die ander mense moet klaar maak wanneer die kontrak klaar maak. Ons is so dankbaar, DH is een van die 3, maar ai, nou is daar allerhande papierwerk en omdat hy nie kwalifikasies het nie, is ons bang dit tel teen hom :( Hulle werk dit vir my heel gat oor kop, want daar is gese DH word vas aangestel, maar nou moet hy allerhande papiere invul en ingee, en se nou net hulle besluit na dit hy is nie gekwalifiseer vir die werk nie? Ai julle, bid asb vir my en DH, dat dinge sal uitwerk, anders sit hy sonder werk :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100563 by Lia
Hehe, nee wat Ansa, nie een van my broeke se zips het al los gegaan terwyl ek met 'n oop knoop loop nie. Ek dink jy is redelik veilig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100560 by sexy~hexy
Seker maar hormone ook, maar voel regtig vandag is almal op my case oor werk en dinge waarvan ek nie weet nie, want dis nie gekommunikeer aan my nie.

Ek wag net vir my baas, dan gaan ek met hom gaan gesels. Ek is regtig ongelukkig.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100558 by Ansa_S
Anje gelukkig herinner jy my die knoop is los! Sal my dood skaam as ek hier opstaan en die zip gaan af en broek val op kniee!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100557 by Lia
Toemaar Hexy, die dag is darem amper verby. Nog net so 3.5 ure.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account