× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100595 by Ansa_S
Driekels ek sal nie kan nie, dis ons skool se matriekafskeid daardie aand!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100592 by Ansa_S
Klippie bel dan eerder weer die dokter en vra jou vrae!

Ek het na my eerste miskraam myself belowe ek google niks meer wat my kan laat spoke opjaag nie! Ek bel eerder die dokter!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100591 by Strik*kie
Haha gelukkig sien ek jou post Klipster. Ek dink dis fibroid in ingels maar nie heeltemal seker nie.
Al wat hulle vir my gese het dis verdikking op baarmoederwand (myne is aan buitkant) en dis nie issue nie.

Heya Ansa!!!

Al julle girlies wat more gaan vir scans ens STERKTE en sal loer vir pics ne???????

Lekker Lentedag, het amper heeltemal vergeet om te se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100590 by Driekie
Ag neeeeee Klippie - ons gan jou mis man!!!

En AAAAAAAALMAAAAAAAAL is genooi selfs Hexy en Cornel en Ella en Karin wat regtig baaaaaaaie ver is

Strikkie en Ansa - julle is ook ver maarjulle moet ok probeer join daai dag!!

Hoop ek het die detail nou reg:

Plantland op Nelmapius 14H00 die 24ste ne!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100589 by klippie
Julle, ek sien ek het die heel minste posts van almal op hierdie thread.......sal vandag probeer om 900 te maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100585 by klippie
Ek weet ou Ansa - jy's reg, Dr google het my altyd op hol, maar ek wil weet wat dit is, en hoe dit lyk en hoekom ek dit het.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100583 by klippie
Hexy, alles sal uitwerk! Hou net moed!

Sorry girlas, ek weet nie of ek genooi is na julle get together nie. Ek kan in elk geval nie kom nie, want julle het laas so vir my gelag, ek wil julle nooit weer sien nie! HE HE, net 'n grappie. Ons vlieg al die 23ste, maar julle moet lekker kuier!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account