× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97767 by marie r
Charmaine, dit is seker wat met my niggie gebeur het. En haar ma (my ma se suster word ook daardie dag 50) So dit sou nou eintlik 'n groot storie gewees het. My ma het ook gesé dat daar nie 'n manier is dat sy troue toe gaan nie. Sy wil hier wees as haar kleinkind gebore word.

Charmaine as jy swanger geraak het hierdie maand, dan was dit die Here se wil en niemand kan daaraan verander nie. Hy weet wanneer is die regte tyd!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97768 by ChaNa
Bye slakkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97766 by Strik*kie
Tata Slakkie, hou fxfxfx dat sy wegbly hoor. Lekker werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97764 by Strik*kie
As ek kansie het sal ek vir jou google Hexy. lol Het jy al vir Vix gevra? Sy maak mos goed is dit nie? Hoewel ek dink sy sal seker nie meer lank nie met die 2ling.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97762 by Slakkie
Ag hier is my baas laat ek nou lyk of ek besig is! Chat weer more dan laat weet ek julle of AF hier is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97751 by ChaNa
Ek eet nou tamatie in baie swart asyn met 4 rondtes aromat oorgegooi en 4 rondtes steak en chop spices. Elke keer wat ek die asyn sluk brand my keel en maag maar my liggaam crave so erg vir dit nou en dan dat ek myself ni kan keer nie.

Ja marie dis nie lekker nie. As dit nie vir skoonfamilie was wat se ek moet wag tot volgende jaar nie dan sou ek nooit ophou probeer het nie. Imagine ek het vanself swanger geraak hierdie maand sonder om eers te probeer lol mense gaan in hulle broeke bollie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97750 by sexy~hexy
Het iemand nie nog nice sites waar mens kan gaan kyk vir baba beddegoed nie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account