× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97741 by sexy~hexy
Ansa, daai smaak gaan lank daar bly....ek doen ook maar die chappie ding, want dis daai smaak wat alles na die tyd yukkie laat smaak, maak nie saak wat ek eet nie :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97739 by Ansa_S
Slakkie jy sal weet wanner om te toets!

Ek moet se hierdie snaakse smaak in my mond wil ook nie rerig weg gaan nie!

hou maar heeltyd 'n kougom byderhand vir die asem!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97738 by sexy~hexy
En voor AF moes kom was my borste baie seer en nippels gevoelig, ook al iets wat regtig uit plek uit was wat ek nie voorheen gekry het nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97736 by Strik*kie
Daar is nog allerhande ander simptomes en dan wys hulle op hoeveel dpo het % daai selfde simptome gehad en BFP gekry. MAAAAAAR dit stem baie van dit ooreen met AF simptome.

Thx Ansa, ons hou maar uit. Slakkie kan darem al toets ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97734 by sexy~hexy
Ons beplan om einde November Pta toe te kom, om dan te gaan vir die photoshoot wat ek mos gewen het. So dan is dit lekker warm en kan ons almal 'n kuier reel, maar dit sal einde November eers wees, begin Desember.

Ek het nie eens simptome van O gehad nie, maar net geBD op sekere dae, was mos so siek gewees. Wel na ek supposedly geO het, het ek 'n paar dae daarnae sulke AF-tipe krampe gehad, soms gepyn tot onder my naeltjie. En ja, paar dae voor AF het ek weer AF krampe gehad, regtig erg. Geen CM, geen hoofpyne, maar DH het gese ek is emosioneel, al wat regtig uit plek uit was.

En toe het ek nie gespot nie, wat altyd gebeur. Moes die Sondag begin, het mos getoets en toe is toets 'n blank. Toets toe weer die Woensdag en viola...twee strepies :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97733 by Ansa_S
Ai Marie dis eintlik selfsugtig om vir iemand te vra om nie swanger te raak nie!

Eendag as hulle self probeer vir kids sal hul sien die tyd is nie in ons hande nie!

Slakkie en Strikkie altwee julle se simptomes klink goed, maar nou ja ons sal net weet as julle af laat is en julle toets.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97731 by Slakkie
Ek gaan sommer nou dadelik kyk Strikkie ek het nie regtig eers tyd om hier te chat nie die werk lê soos 'n berg op my tafel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account