× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97729 by Strik*kie
Top 10 Early Pregnancy Signs & Symptoms
1. Overall: Fatigue/Exhaustion
2. Abdomen: Gassy
3. Abdomen: Mild/Dull Cramps/Pressure
4. Abdomen: Bloated
5. Chest: Tender Breasts
6. Back & Legs: Backache
7. Stomach: Nausea
8. Pelvis: Increased Cervical Fluid
9. Chest: Sore/Sensitive Nipples
10. Chest: Breasts Feel Heavy or Full

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97727 by Strik*kie
Slakkie, ek het op die site gereg en gaan sit altyd as ek simptomes kry dit daar in, baie nice site hoor, kyk bietjie as jy tyd kry

www.countdowntopregnancy.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97722 by Slakkie
want ek vrek van hoofpyn vandag voel skoon aan die slaap met so hol kol op my maag! Hou duime vas girls want AF moet vandag kom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97723 by marie r
Charlaine as dit ek was sou ek die trip gekanseleer het. Maar nou ja elke mens is anderste.

Ons het ook maar net so 'n storie gehad. My niggie trou 12 Februarie 2011 & peanut se due date is mos 14 Februarie. En die maand wat ek swnager geraak het, het sy so mooi vir my gevra dat ek asb nie nou moet probeer swanger raak nie. Maar nou ja, die 2 ogies het klaar daar gesit (het dit toe nog net nie geweet nie). Sy was nie baie happy gewees toe ek haar vertel het ek's swanger nie. Sien haar volgende naweek so sal maar sien hoe is haar gemoedstoestand nou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97721 by Strik*kie
Slakkie myne was dieselfde en toe sticky en vir ek dink 3 dae no creamy. En soms baie. (sorry tmi)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97720 by ChaNa
Ek het daai selle Cm slakkie, soms is dit 'n teken dat AF naby is, Dis waar wat Ansa se AF en Preg simptome is dieselfde. Hulle speel net met 'n vrou se kop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97719 by Strik*kie
Neeeeee, dis te vroeg en ek weet af gaan naweek opdaag, was altyd nog my luck as sy laat is toets ek en dan daag sy in volle glorie op. :(

Hexy wat was jou simpt van na O?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account