× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96236 by Ansa_S
Sjoe Hexy dis 'n lang wag tot 28 weke!

Ankies is bly jou seuntjie is al beter!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96229 by sexy~hexy
Ai, Medi Clinic doen nie 4D scans nie, en die dokter in Bloem wat dit doen doen eers van 28weke af :( Hoe kry die ander dit dan reg om so vroeg te gaan vir 4D scans??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96226 by Lia
Hi Ankies, ag dis great dat William nou beter is. Ag lekker, jy moet jou af daggies geniet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96225 by Ansa_S
O ja en my een neusgat is so effen bloeierig as ek hom blaas in die oggende, het gelees in my swangerskapboek dat dit normaal is en dit is agv van ek dink die baie progrestoroon of iets.

Mens se tandvleise kan ook bloeierig wees en ek het dit ook!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96222 by Ansa_S
Anje ek het die haarkapster gevra en sy het gese ek kan kleur.

Ek het nie regtig die kleur eers geruik nie.

Ai Hexy ek is so bly jy het dieselfde as ek want nou weet ek dis nie my verbeelding nie!

My man le in die oggende in die bad en lag lekker as ek so brul, dan se hy jammer dat hy lag maar dis nie omdat dit vir hom snaak is nie maar omdat hy so gelukkig is dat dit wys baba groei!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96220 by sexy~hexy
Jip Ansa...gebeur met my ook. Sodra ek in die oggende opstaan begin hoes ek, dit maak my naar en ek hoes so dat ek wil brul, maar niks kom uit :angry: Nou weet jy hoe ek voel ;)

Hi Anje :)

Ek gaan sommer nou-nou bel en hoor van die 4D...want met Chris se triplets kon hulle duidelik sien wat is die geslagte!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96218 by Goggatjies
Goeie more
Hoe gaan dit nog

Gaan goed hierdie kant, William is darem al baie beter, en het die afgelope 2 aande baie lekker geslaap

Bietjie besig by die werk, en ek het Vrydag en Maandag afgevat so ek moet vinnig klaar werk

Praat weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account