× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96008 by Cornel
Tata Anje!

Lekker middag en aandjie vir jou verder!!!!!

Ek gaan ook maar groet,dis darem nou baie stil hier!

Almal van julle moet 'n baie lekker aandjie he!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96006 by Lia
Beertjie, ja dis bietjie weird dat dr jou dan eers wil sien. Is daar nie 'n ander dr wat jou vroeer kan sien nie.

Wow Beertjie dis ver !! Baie Sterkte !! Dankie tog vir die reistoelaag !!


Girls, ek groet nou, het gou nog 'n paar goedjies om klaar te maak, kan nie wag dat die klok 16h00 slaan nie.

Julle moet 'n heerlike aand he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95985 by Kinderelomelo
Hi julle Mamma's to be

Het julle al my kompetisie gaan inskryf? dis die Moomies/Doodlebums komp. Gaan kyk, dalk wen julle 3 pragtige Bam+Boo doeke vir die Baba's wat julle nog GAAN kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95982 by sexy~hexy
So 460km. Maar ek kry darem reisgeld by die myn, dis hoekom die dokter nou 'n ekstra motivering moes skryf, want gewoonlik kan ons 6 keer 'n jaar reisgeld eis, maar met die dat ek nou so baie gaan moet gaan gaan myne baie meer wees.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95981 by marie r
Hexy, hoeveel km is dit van julle af Bloem toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95974 by Cornel
Goeiste! Hoop maar vir jou part die pertrol prys gaan bietjie af........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95961 by sexy~hexy
Sjoe, die dag het omtrent gevlieg, ek was nogals redelik besig :)

Het nou my brief van Dr Faber gekry, ek moet haar miskien elke 4weke gaan sien tot op 26weke, daarna elke 1-2weke tot op 30weke. Hang maar als af van wat die babas maak...so ons gaan later toe ogies kan Bloem toe ry :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account