× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96382 by Lia
Ek het agtergekom ek vir sommige kosse dadelik naar word en ander nie, ek dink dis die reuke. As dit 'n tipiese kos reuk het, kan ek dit net nie eet nie, maar goed wat reukvry is, kan ek eet. Ek het eers gedink dis net disse met vleis, maar dis definitief die reuk.

Girls, ek loer nou nou weer in. Mens kan sien die somer is naby, miere het nou van oral oor af net opgepop op my tafel en hier is nie eers kos nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96375 by Lia
Nee Cornel, hy wil 'n voorstel aan 'n paar klliente doen, maar om dit te doen, moet hy sekere goed weet en hy is maar nog old school, glo aan die papier manier en moet dit self doen, so dan trek hy die leer uitmekaar opsoek na die info en ek moet uitsorteer en terug sit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96367 by Cornel
Ai tog Anje! Waarna was hy opsoek? Kon hy maar nie net vir jou gevra het nie.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96366 by Lia
Sjoe girls, my baas het vanoggend nou net my kantoor kom deurmekaar krap. Nou moet ek weer uitsorteer en regtrek. Ai tog, ek het 'n goeie baas, maar ek haat dit as hy dit doen.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96360 by Lia
Charlaine. Ek weet die hospitale gee 1 gratis 4D scan, maar ek wil meer as 1 he en ons ry in elk geval gereeld polikwane toe om te kuier.

Toemaar Beertjie die krampe kom en dit gaan. En jy het nog naarheid, so ontspan en geniet.

Beertjie, watse dummies is dit? Ek wil dit ook doen – net vir die fun of it.

Ek het ‘n suster wat by ‘n staats hospitaal werk en ‘n suster wat by ‘n staat skool werk en dit klink maar rof, maar hier waar ons is, pla dit nie eintlik nie. My suster by die hospitaal is darem vir Augustus maand op verlof, so sy voel dit ook nie eintlik nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96357 by Beertjie
Ek gaan nou eers gaan, sal later weer kom inloer! Wil gou dorp toe gaan en iets vir die naarheid gaan kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96353 by Cornel
Lyk vir my ook so Beertjie!

Julle moet maar ALMAL (babas en al) hier in die Congo kom bly.....hier is dit darem veiliger......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account