× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95211 by Cornel
Hexy moet nie stress nie,jy sal 'n goeie mamma wees........as die 2tjies is daar is,sal alles vanself gebeur........

Het jy nie naby familie wat soms 'n handjie kan by sit nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95209 by Strik*kie
Hexy jy sal sien dit sal goed gaan, mens kry net die krag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95207 by sexy~hexy
Ja nee wat...baie mense die kant freak uit...ja maar gaan ek kan cope met 'n tweeling...die een se sy sal mal word as sy 'n tweeling moet he....maar niemand weet hoe hulle gaan reageer voordat hulle nie self in so 'n posisie is nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95203 by Strik*kie
Cornel, dis lekker ek moet ook vir 'n slag bietjie boeke naderslee en my leeswerk inhaal, kry rerig heeltemal te min tyd daarvoor.

Hexy ek dink Morgs sal ok wees, dis nie wat sy rerig wil he nie, maar as dit gebeur is dit ok. Sy se omdat ons vir haar lag gaan sy ons laat babysit :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95201 by sexy~hexy
Ek het so iets gelees van Morgan....ai ai....hoe voel sy?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95199 by Strik*kie
Aha : Ella vang nou op omdat sy so lanklaas hier was ;)

Aspoestertjie, sien jy loer ook weer, het netnou gelees jy kla oor moegheid, jy gaan nie glo nie, nie eens preggies nie maar ek is permanent moeg, kan nie in oggende opkom nie maar kan ook nie in aande vroeg aan die slaap raak nie. So weti hoe dit sal gaan as preggies nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95196 by Cornel
Strikkie,ek het 'n hoop Baba & Kleuter tydskrifte wat ek nog wil deur werk,3 tuin tydskrifte en 4 lekker dik storieboeke....

Ek is nou besig met 'n baie mooi storie boek.......WAAROM EK GESPRING HET ~ Ware verhaal........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account