× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #92744 by marie r
Môre girls.

Hoe gaan dit met almal & hoe was julle naweek gewees?

Myne was rerig rustig gewees. Het bietjie babakamer & res van die huis beplanning gedoen. En dan het ek bietjie vir 'n slag Eduan se kamer ook reggeruk & bietjie weggepak en weggegooi.

Verder met my gaan dit ok. Net dat ek al weer verkoue het en van Vrydag middag af met 'n vieslike hoofpyn sit wat nie weg wil gaan nie. Gaan gou vandag kyk of ek by die dr kan uitkom.

Het iemand nie vandag 'n scan nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92269 by sexy~hexy
Tatta Anje...geniet die bedrest...dis die beste vir mamma en baba!!

Ek het nou met 'n vriendin gesels wat ook 'n tweeling het, en sy se self 'n tweeling wat in een sakkie le is baie meer 'n high risk as bv twee in aparte sakkies.

So...Bloem hier kom ons :)

Geniet julle naweek en ons gesels Maandag weer. Hoop nie dit gaan te koud wees nie!!

:kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92268 by Ansa_S
Totsiens Anje, geniet die naweek en rus lekker met jou bene in die lug!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92265 by Lia
Tata julle, julle moet jul naweek baie geniet !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92264 by Lia
Ja girls, ek groet nou, gaan nou reguit huis toe en in die bed klim !! Miskien nog 'n middag slapie vang. Lekker !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92258 by Ansa_S
Ag lekker Hexy, ons kom ook vandag vroeer uit maar dan is ek beampte by die landloop interhoer!

Is sommer spyt ek het my naam opgesit! Maar nou ja ons kan seker nie net doen wat vir ons lekker is nie!

Sterkte hoop dr gee vir jou iets wat die infeksie gou gou wegvat!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92251 by sexy~hexy
Baas het gese ek kan 1uur loop YAY.

So ek gaan nog so een of twee keer saam gesels....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account