× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #92185 by Cornel
halo julle. Ek het nou vir my n Nokia E 63 gekoop.......ai maar hy werk lekker.
Gaan goed met my,net besig! Ons vlug is vervroeg......ons vlieg more!!!!

Hoop dit gaan goed met julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92183 by Lia
Ansa, ook wanneer jy gewone bv. strappie hemp aantrek waar jou maag effens uitsteek, dan trek jy dit aan, ek dink ook dit ondersteun jou maag en maagspiere.

Hexy, kyk by: www.yummymummymaternity.co.za/index.php?...oductSub_id=4&view=4

Dis nie so duur nie en ek dink ek gaan vir my ook daarvan kry.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92182 by Ansa_S
Hallo Driekster,

Die oc's kan mens partykeer lelik in die knyp laat met hul blapse!

Flip ek betaal nou die prys van die koek en goed! Gaan my nou oorgee aan 'n rennie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92180 by Driekie
O ja en dan wil ek vir almal se julle moet n heerlike naweek he en dit ten volle geniet!!!!!

En ek hou styf duime vas als gan voor die wind met ons fairies en die babies en met al ons ander fairies ook!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92176 by Ansa_S
Okey nou verstaan ek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92175 by Driekie
Helllooo almal - net so vinnig!

Sien dit gan goed met almal - Hexy net sterkte vir jou met die infeksie en Anje - ek hoop nou regtig die spots stop helemal..en sien toe's 8weke nie so veeeeer weg vir jou nie ne!

Markus hou my heeltyd op my tone by die werk - so julle moet moet my seblief verskoon dat ek nie chat nie!Wou net vinnig inloer!

Hexy daai tops is baie mooi - toe ek Markus verwag het het Mr Price sulke tipe tops gehad en gelukkig lyk myne nog mooi so ek dink ek gaan hulle die somer beslis gebruik!!

O ja en daai sleeves of support bands waarvan jy praat - baie nices by Baby City vir ek dink R30-00 stuk.Jy meot se as jy soek dan kan ek dalk vir jou kry en aanstuur of iets.Ek wil juis die naweek by my ma hoor of sy nie vir my kan kry en kan stuur nie..ek sal maar moet plan maak en ander klere beginne kry

My liewe bediende is altyd so oulik maar syt n blabs gemaak en my enigste broek wat nog oordentlik pas se zip laat strip (ek het nooit die zip op en af getrek nie want ek kon die broek netso aan en uit trek en dus het ek dit ok netso gestryk) deur die zip af te trek om dit te stryk..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92174 by Lia
Tx Morgs, ja ek dink omdat dit bruin is, is hoekom ek so rustig is, my man aan die anderkant raak bietjie opgewerk. En ek het ook nie regtig seer nie, net laerugpyn elke nou en dan en 'n bietjie abdominal krampies nou en dan, wat ek dink normaal is.

Oooh Hexy dis regtig mooi. Ek sal ook iemand moet kry om vir my klere te maak as ek nie sulke oulike goed in die winkels kan kry nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account