× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #92812 by Lia
Sjoe G, ek sien nou eers ek het jou post sommer skoon mis gelees. Dis aaklig as hulle so siek is, ek hoop dis maar 'n 24 hour bug of 'n ding wat vinnig sal verdwyn en hoop regtig dat De Nys en Zelri die ding nie ook optel nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92807 by Lia
Charlaine dit klink baie goed, ja wees maar versigtig. Wanneer moet jy terug gaan dr toe vir 'n check up?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92806 by Cornel
Hi Anje!

Baie dankie jong!

Die vakansie was net wat ek gekort het......ten spyte van als....

Ons beplan om Des weer af te gaan,wil bietjie kersfees by my ma'lle wees.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92801 by ChaNa
Hi Cornel

So bly jy is nou weer terug lol.. Jammer om te hoor oor die buis swangerskap, gelukkig het jy betyds by 'n dr uitgekom.

Anje - Ek het glad nie seer nie, dit het vrydag net gebrand as ek piepie, maar saterdag toe is die brand ook weg. So ek en DH sukkel om te wag met di BD om rede ek nie seer het nie lol. Maar ons sal nou maar wag vir tenminste 'n week.. of eintlik probeer lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92800 by Lia
Hi Cornellie, Welkom terug !! Dit klink of jy baie lekker gekuier het. Jammer dat jy baba verloor het, my hart breek vir jou. Het jy darem lekker geshop hier in SA? Hoe lank nou voor julle weer kom?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92795 by Lia
Hi Charlaine !! Hoe het jou prosedure toe gegaan? Het jy nog seer?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92792 by Cornel
Goeie more julle!

Hoop dit gaan goed met almal??????? B)

Ek het nog glad nie opgevang nie,maar ek sal so deur die loop van die dag kyk hoe ver kom ek..............het darem al klaar al my goedjies uitgepak....... ;)

Soos (almal) al seker gesien het..............het die ongeluk my weereens getref :(
Ek het toe 'n BUISSWANGERSKAP gehad.......dr se ons kan bly wees hy het nie hier gebars nie........ :dry:

Ek het myself gelukkig voorberei vir die ergste,so ek aanvaar dit die keer baie beter....... :(

Ek het darem 3 weke gehad om dit te verwerk,met 'n ma soos myne moet ek haar voorbeeld volg........

Okay genoeg stories van my kant af........ :laugh:

Hexy ek wil net weereens vir jou baie geluk se met daai 2 bondeltjies liefde wat oppad is........Ek het regtig sommer 'n goeie traan gestort toe ek dit op my foon lees,maar ek wens jou 'n gesonde swangerskap toe........ ;)

Aan al die ander wat gedurende die tydperk BFP's gekry het............BAIE GELUK!!!!!!!!!!!!!!!!!! ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account