× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #91515 by Lia
HI Hlise - Baie Baie Geluk met jou twee strepies, mag jy 'n H&H swangerskap he !!! Jong, moet jou nie so vroeg steur aan tellings nie, jy is nog baie vroeg, maar vra vir dok om jou progestoroon vlakke te toets.

Oooh Hexy, ek hou van daardie stel. Is dit op dieselfde webpage, want ek het dit nie gesien nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91514 by Strik*kie
Gaan kyk gou hulle baba kamerstelle. Dis te cute.

www.goldencomforts.co.za/products/newborn.html

Verseker Ansa, as ek 2 hpt koop kan ek res gebruik vir babagoed lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91512 by Ansa_S
Hlise ek kan jou nie help met daardie een nie.

Moet jy nie in 2 dae se tyd weer bloed trek om te kyk of telling verdubbel het nie?

Jong ek het nie 'n getrekkery gevoel nie, net af tipe pyne so ek glo sy is oppad die ou feeks!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91508 by Hlise
Hallo almal!

Baie, baie geluk Beertjie!! Ons altwee het goeie nuus gekry.

Ansa - ek het ook sulke pyne gehad saam naarheid, baie getrekkery in my bekken en nou het ek 'n klein poppysaadjie! Hopelik is dit vir jou goeie nuus!

Ek het toe gister middag gegaan vir bloods. Vanoggend is dit bevestig dat dit wel positief is maar die telling is baie, baie laag. Ek is effens bekommerd julle. Ek weet dit is baie early days, 3 weke en 5 dae. Hul sè mens kry eers 'n postiewe telling bo 25 en myne is maar 28. Ek moet oor 2 weke teruggaan om seker te maak alles is ok. Ai tog. Ek sweer ek sal elke dag 'n toets doen om seker te maak. Hoeveel was julle tellings toe jul uitgevind het jul is swanger en hoe ver was jul? As ek reg onthou was my telling oor redelik laag in die begin met Leandri.

Hexy - ek hou van die 1ste pic!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91504 by Ansa_S
Strikkie verseker is HPT's nou meer van nut as bedlampies!

Die 3 maybe baby's wat ek by cliks gekoop le en tart my daar onder in die laai!

Gaan baie wilskrag nodige het om nie voor dinsdag te toets nie en om uit te hou tot die vrydag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91503 by sexy~hexy
Dis 'n lekker fun stel Ansa... :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91501 by Strik*kie
LOL Anje ja dalk moet ek eerder spaar vir HPT's ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account