× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #91429 by Strik*kie
LOL Anje ek is nou nt so vrekhonger he he. Thx vir die well wishes (bd marathon) hopelik hou ons dit die maand want het so vroeg begin ;)

Hexy, heng het nou net gewonder hoe kry julle dit reg om gynae in julle dorp te he want ons ht nie eens een nie toe sien ek kom van up af. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91425 by sexy~hexy
Ek gaan na die gynie toe hier in Kathu, hy kom van Upington af een keer 'n maand. Maar ons is dalk Maandag en Dinsdag in Upington, dan gaan ek sommer kyk om daai 31ste 'n afspraak daar te maak. Hy moet my dan verwys na 'n gynie in Bloem, want ons wil daar gaan kraam.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91421 by Lia
HI julle, ek is terug en vrek honger - my toebies is al op.

Charlaine, baie sterkte vir prosedure more !!

Ankia, ugh, hoop daai hoofpyn verdwyn sommer vinnig. Miskien moet jy dag afvat en die middag omslaap.

Oe lekker Strikkie - BD julle hart uit. Ons hoop hierdie is jul wonderwerk maand ook.

Beertjie - BAIE BAIE GELUK !!!!! DIS UITSTEKENDE NUUS !! Wanneer gaan jy dr sien. Toemaar jong, my man wou niemand vertel voor ons nie 15 weke is nie en ek het gister agtergekom hy het mense so stuk stuk begin vertel en vergeet om dit vir my te noem. Hehehe, nou het ek die wereld op facebook vertel en hoef dit nou nie meer stil te hou nie.

Hexy, jou afspr is nog so ver.

Gelukkig gaan ek weer volgende week Dond vir scan. Ek leef nou om die dae verby te kry. Maar met al die opgewondenheid, het ek vergeet ek het nog twee take wat moet in wees voor die 20ste, so ek sal nou moet werk maak.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #91413 by Strik*kie
Dis nog so lank, gaan jy Kby toe of Upington of gaan jy na jou dr in Kathu?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91406 by sexy~hexy
My volgende afspraak is eers die 1ste September :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91393 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91384 by Ansa_S
Siestog Hexy die 2tjies groei seker bietjie en nou se jy les op!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account