× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #91297 by ChaNa
Hi driekie bly om te hoor dit gaan nog goed met jou en baba.

Hoop manlief voel gou beter. Ek het ook hierdie verskriklike hoofpyne en moegheid die laaste 2weke,weet nie wat dit is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91295 by Goggatjies
Hallo driexter
bly dit gaan goed
Jammer oor jou man wat nie te lekker voel
Markus gaan jou lekker besig hou by die werk, vra my ek het vir William laas week by die werk gehad.

Verder gaan dit goed met my. Het net 'n helse kopseer wat nie wil wyk nie, maar dit is oor dat ek detox, so ek probeer maar genoeg water drink dat dit kan weg gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #91289 by Strik*kie
Paisley ~ geluk met die blou span ~ jy sal die balletskoene moet bere vir vlge een. ;)

Hallo GB ~ sien ek het jou gemis.

Hallo Drieks ~ grrrrr vir ms.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91283 by Driekie
En nou sien ek niemand nie!!!!!!

ANYWAY - HEEEEEELOOOOOOOOOOOO ALMAL!!!!!

Beertjie baie baie geluk - sommer geweet daai 2de strepie sou lekker vet wees!!!!Mag jy n HAPPY en HEALTHY 8/9maande he!!!
So so bly vir Paisley met die seuntjie!!!!
Anje - so bly jy en baba is ok nog veilig!!!
Sterkte vir more Charlaine!!
Ansa - gryp maar die warmwatersak vir die sussies!!!


En ek het so nou nie die MS gemis die keer nie - ek moes inderhaas gisteraand uit die lekker shower wat ek gevat het spring om te hol, maar toe's daar niks...en toe voel ek vir jou eers akkies!!!!!!!!Maar vanoggend is ek weer honderd - voel net of ek n bol iets het wat my hele neus,keel en sinus-holte vol sit!!!Gaan nog net 11uur gou hare sny dan sal ek sommer beter voel!!

My man was vanoggend by die dokter - hy het een of ander wilde stres aandoening vandaar die hoofpyn wat hy nou al meer as n week het en sy spiere is so kliphard die dokter kan dit nie eers gevat kry nie plus hy slaap ook vreeslik sleg...helse klomp pille en 2dae afgeboek en as dit na n week nie beter is kan dit beteken hy het dalk gal of bloedsuiker-probleme...
So vandag en more is Markus saam my by die werk..jippeeee!!


So wats nog nuus???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91280 by Ansa_S
Mooi so strikkie!!!!!!!!!!!!!!

Dankie julle ek hoop ook sy bly weg!!!! Gaan die beste mamma en pappa ooit kry as hul in my maag gaan groei ha ha ha :kiss:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91273 by ChaNa
Ansa sterkte vir dinsdag hou groot duime vas vir julle. Julle gaan wonderlike ouers maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91269 by Strik*kie
Ansa, ek hoop ook sy ry jou mis, en dat sy moerawiese pothole tref en haar tyres en rim gepuncture is vir 9 mnde vir ons almal ;)

Jip marathon.........drumrollllllll......dum dum dum..... het al sommer dinsdag begin :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account