× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87279 by Ansa_S
On or around the day of ovulation, the cervical mucus will be
very thin, slippery, clear and stretchy. The most fertile cervical fluid can be compared to the consistency of raw egg whites. The most important
feature of extremely fertile cervical fluid is the lubricate quality.

So dit beteken seker dan dat ek nou naby ovulasie is, is immers vandag dag 14!!!!!!! :silly:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87278 by Goggatjies
ANSA - trekkige cm is baie goed, beteken Ovulasie is naby, op watter dag is jy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87274 by Goggatjies
Goeie More
Hoe gaan dit
Gaan goed, ek het gister getoets, maar dit was - maar ek was eers gister 10DPO
Nog geen tekens van AF nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87273 by sexy~hexy
Hi Anje

Jip, nog net twee slapies vir jou YAY :)

Vroeg in die oggende is die MS stil, ek probeer maar peusel dan voel ek dit nie regtig nie...gistermiddag weer hier so half4 se kant het dit erg geraak tot gisteraand wat ek gaan slaap het...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87271 by Ansa_S
Het nogsteeds vanoggend die trekkerige taai cm.

Dr het laas gevra of het ek 'n slymerige afskeiding gehad van die clomid, maar ek het nie.

So ek sal maar bietjie google en kyk wat se hul van trekkerige dun cm

Anje ek is nou so honger wens hier was 'n woolies naby my!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87242 by Lia
Ek het heerlike woolies broodjies vir lunch vandag, was bietjie laat vanoggend toe sommer by woolies by garage gestop.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87241 by Lia
More more dames

Hi VB, lekker om van jou te hoor !!

Hi Tanasha, jammer kan ook nie help nie, ek het al daarvan gehoor, maar nooit gebruik nie. Miskien moet jy dit google. Dr Google kan met enige iets help.

Hallo Nel, ag jammer dat jy siek is, geniet die kuier baie !!

Ansa, hoop die krampe verdwyn so vinnig soos wat hulle gekom het.

Hexy, hoe voel jy vanoggend? Nogsteeds naar?

Nog net twee dae vir my om verby te kry. Ek kan net nie meer wag nie. My man was net so moeg soos ek gisteraand, so ons het toe sommer by Spur gaan eet, was heerlik, het baie lanklaas by hulle geeet. En ons het vroeg in bed ingeklim.

Julle moet 'n GREAT dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account