× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87120 by TaNasha
Hallo daar,

Dis die 1ste keer wat ek op hierdie thread post, hoop dis ok?

Weet een van julle miskien iets van Agnus Castus af?

Ek dink dat ek miskien n lae progesteron level het, is daar miskien iets wat ek hiervoor kan neem? Ons is nou eers in ons 3e ronde van TTC, so ek dink dis nog n bietjie te vroeg om dokter toe te gaan...

Dankie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87111 by Goggatjies
ek gaan ook groet, en dan praat ons more weer
Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87110 by Goggatjies
Tata Anje - lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87103 by sexy~hexy
Tatta Anje, lekker aandjie vir jou, al klaar 'n dag agter die rug en 'n dag nader aan jou sonar ;)

Ek gaan ook groet, lekker aandjie vir almal, ek is vanaand weer home alone, DH werk vanaand en more-aand nagskof...'n vroee aand klink na 'n goeie opsie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87101 by Goggatjies
my moomie was ook nie lekker nie, maar toe ek dit refreash was dit weer beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87100 by Lia
Ankia, as ons nie oor die naweek sop gehad het nie, sou dit nou vir my na 'n maklike opsie geklink het.

Tata julle

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87095 by Lia
Ja, my moomie is ook nou reg.

Weereens jy het 'n baie maklike man. My man is ook groot op kosmaak, maar net wanneer hy lus is. Ons het mos eintlik die reeling dat wie ookal 1ste by huis kom, maar die kos, maar die laaste twee weke het hy vreeslik baie werk, werk mos van huis af, so ek maak nou maar die kos.

Julle moet 'n heerlike aand he, ek is lekker lui en moeg, ek maak nou klaar hier om huis toe te gaan.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account