× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87094 by Goggatjies
Ek maak sommer net sop vir vanaand is nie lus vir kos maak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87091 by sexy~hexy
Nope, my moomie is fine.

LOL Anje, aangesien my man die kok in die huis is, geniet hy 'n "af"-aandjie. En ons hotdogs is darem boerewors, nie viennas nie :D Baie aande is dit snackwiches of bacon en eiers...wil ook nie elke aand groot eet nie...want ek is die een wat die skottelgoed moet was :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87085 by Lia
Ek dink ek gaan vandag so bietjie afskeep met die kos maak ding en dan sal ek more aand op maak met 'n vol bord kos.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87083 by Lia
Is dit net my moomie page wat alles oormekaar wys. Hexy, ek wil jou man he, hy is baie maklik. Nee jong, my man se hotdogs is nie kos nie. Hy sal so nou en dan eet, maar dan moet dit boerewors rolls wees en nie viennas nie. Aandete moet vleis in he - enige vleis, maar vleis en 'n stysel, nie te erg oor groente nie, maar hy eet dit omdat ek erg is oor groente, ek kan nie net van vleis en stysel lewe nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87081 by sexy~hexy
So dis nie net ek wat in geloof pienk koop nie? :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87080 by Lia
Het julle gesien Pais het op facebook gese baba het klaar haar 1ste ballet skoentjies, ag cute, dis so oulik !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87079 by sexy~hexy
Het vir DH gese ons eet sommer vanaand hotdogs...vorige bediende het sommer vandag self gese sy kom nie weer in nie, maar het darem iemand anders gekry vir more...huis lyk weer of 'n orkaan en tornado hom getref het waar dit by die wasgoed kom :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account