× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #86779 by sexy~hexy
Klink baie belowend Ansa fxfxfx

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86769 by Ansa_S
Oe julle ek kan nou voel my eierstokke werk en ek het nou lekker cm afskeiding! Iets wat ek nie met die clomid gehad het nie en ook nie normaalweg nie!

SO dit beteken dat die bd marathon nou sy werk moet doen!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86763 by sexy~hexy
Hi G...jy moet nou 'n foto kom post van die nuwe kombi :D Sal glo jy is excited, as die 'n tweeling is sal ons ook iets groters moet oorweeg LOL Maar nie nou eers nie, ons het 'n RAV4 2005 model, so hy moet maar doen vir nou :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86753 by G Baby
Hexy-die hedgehoggs is ook vreeslik mooi en te cute vir 'n babakamer en iets anders.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86751 by G Baby
More julle,hoop julle naweke was heerlik en dat sommer baie goed gaan met al die pregnant fairies en met die res wat met die BD marathon begin het.
Ek het groot persent gekry die naweek,my man het vir ons volkswagen caravelle gekoop. Ek is in die wolke en die kombi ry so lekker,daar is net soveel meer spasie en die kinders bakly glad nie meer,eant hulle is te ver van mekaar.

Ek by die werk vandag,koud hier,en ek is maar lui om te werk vandag.
Met die kinders gaan dit goed. Hulle is almal gesond. More begin my dogtertjie weer met swemlesse en einde van die maand met balet. Sy sien so uit daarna.
JUlle moet almal mooi week h?.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86749 by Goggatjies
Ek gaan net gou vir boeta by die skool haal en dan praat ek weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86741 by sexy~hexy
Ja daar is sulke mooi goed...ek het ook gedink aan teddiebere vir 'n babakamer...maar aan die anderkant wil ek skoenlappers ook gebruik...bruin en pienk vir 'n dogtertjie en blou, groen en bruin vir 'n seuntjie...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account