× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #86951 by sexy~hexy
Marie ja, baie dames se hulle swangerskappe het nie veel van mekaar verskil nie, ander se weer dit verskil totaal en al.

Ek het bv met my eerste HPT 'n negatief gehad ...tweede HPT baaaaaaie ligte strepie en toe gaan ek vir bloods...en daar is ek 7weke swanger.

Met die een het ek 3dae na AF moes opdaag 'n BFP gekry en dadelik 'n positief met bloods...en ek was 4weke en 'n paar dae...

Naarheid met Jayden was vir 5dae tops...sover het ek nou al vir 5weke naarheid...

So elke swangerskap is uniek :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86941 by marie r
Hexy ek moet ook nogals sê dat hierdie swangerskap ook van my 1ste een af hemelsbreed verskil. Dit is snaaks hoe dit werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86939 by marie r
Hello julle. Ek's weer bietjie hier. Het nog sover 'n bedrywige dag gehad en toe het ek en Eduan bietjie kon lê. Ek's doodmoeg vandag, dit is seker maar na die naweek.

Het alles opgevang, maar kan rerig nie veel onthou nie. Die is die preggybrein en dan voel dit of ek nie wakker is nie. Sal maar vanaand vroeg in die bed gaan klim.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86932 by sexy~hexy
LOL Ankia, ek het met my gesien ek kan beslis nie die twee swangerskappe vergelyk nie...verskil hemelsbreed in als!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86923 by Goggatjies
Ek het my vorige swangerskap niks simptome gehad nie, ek het getoets en daar was 'n baie ligte strepie. So ek hoop die keer is dit dieselfde

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86918 by Ansa_S
Ja Ankia verseker!

Ek moet se ek is ook sommer opgewonde oor die maand, vandat ek vandag cm afskeiding het, die eerste keer in maande!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86914 by Ansa_S
Is bly als is fine by Driekie!

Gelukkig is dit my man se af naweek, so ons kan net lekker rustig wees! DInk in elke geval ons gaan die rus nodig he, want die Bd marathon moes gister begin het en aanhou tot vrydag, maar ons het sommer saterdag begin en gaan maar aanhou tot saterdag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account