× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #86734 by Lia
Sjoe, dis regtig stil hier, het gedink ek gaan nie weer kan in log nie, maar lyk my ek het nou nie nog werk vir vandag nie, wel nie nou nie in elk geval.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86732 by Lia
Ek het ook gou geloer, ek love die wolke teen die dak !! Die beddegoed is ook pragtig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86730 by Lia
Marie het darem niks weggegee nie, maar ek was bang iemand anders post dalk iets wat dit kan weggee...hehe.

Hexy, ek het ook al bietjie rondgekyk, maar probeer my bes om nie so ver vooruit te dink nie. Maar daar is sulke oulike goedjies daar buite. Ek het gedink as ons nou Donderdag vir dok gesien het en alles is A-Okey, dan moet ons vir ons baba 'n 1ste ietsie gaan koop in faith dat alles gaan goed gaan met die baba. Kan regtig nie meer wag nie, ek begin nou regtig baie uitsien !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86724 by Goggatjies
Ek sal gou gaan loer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86722 by sexy~hexy
Gaan kyk na die website www.tinyinteriors.co.za Sulke oulike goedjies daar vir 'n nursery :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86720 by Goggatjies
Ek weet en toe se marie ietsie, en toe change jy dit baie vinnig na die naweek se planne toe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86711 by Lia
Ja Ankies, hehe toe ek verlede week op my facebook status sit dat ek kan nie wag vir volgende week, het ek eintlik gemeen die scan, maar toe ml se nig vra hoekom, het ek darem 'n 2de opsie op die lysie gehad. Ons gaan mos maar vir eers niks se oor baba nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account