× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #85316 by Slakkie
Goed en selders Ankia sien ek en jy is op CD 25!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85304 by Goggatjies
hallo slakkie - hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85297 by Slakkie
Ja nee Pok almal!!

Jip ek roofkyk baie maar sê deedae bietjie min dit het gehelp om die tyd verby te kry tot my IUI siklus anders fuss en raak ek verskriklik ongeduldig dan vat die tyd mos ekstra lank! Sondag is D dag! Ek hoop net my siklus is weer 27 dae die maand, dis gewoonlik maar hier en daar spring daar 'n siklus uit enigiets van 24 tot 28 dae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85287 by Ansa_S
Hallo Slakkie!

Ja jong dis presies hoe ek voel! Pok Pok pok!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Bly jy kom kuier weer bietjie hier by ons klomp :kiss:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85279 by Ansa_S
Sien strikkie se sy gaan na 'n homeopaat toe vandag! Jy beter ons klomp kom vertel wat se hulle!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85277 by Slakkie
More dames!

Nel jou kids is te pragtig!!!

Hoezit Klippie!

Charlaine het jy ooit vir Dr. P oor 'n naweek moes bel want ek gaan hom sondag moet bel en nou weet ek nie of ek spreekkamer of sel toe moet bel nie. Help asb!!

Ansa - Pok die skoonfamilie gelukkig is ek geseen en het geen!

AF MOET NOU NET KOM!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85271 by Goggatjies
hallo laliek & Charlaine

Wel laliek, sy het terug gebel terwyl ek vir William in die bed gesit het, en gese sy sal weer vandag bel, so ek weet nie hoekom het sy my nie vertel nie

Charlaine sterkte met die hoofpyn

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account