× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #85844 by marie r
Môre almal.

Hoop dit gaan goed met almal vandag.

Mommy ek kan nie glo dat jy nogsteeds werk nie. (maar toemaar wat met Eduan het ek ook nog tot 'n week voor die tyd gewerk.) Hou ons op hoogte.

Ansa hoe was jou middag saam met manlief en jou ma toe gewees?

Hexy, hoe gaan dit met die naarheid?

AFM: Gaan goed. Net vandag die laaste paar goedjies regkry vir die partytjie môre. So ek sal so tussen deur kom inloer.

Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85674 by Goggatjies
Hallo M2M
Bly boeta sit nog knuw in mamma se magie

Praat bietjie met pais op FB, sy se dit gaan goed
Gaan weer dokter toe 11 Aug.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85588 by Mommy2Monster
halllooo julle

ekt nie van julle vergeet nie, ek is besig om my laaste werk af te handel voor ek volgende week (die 6de) op kraam verlof gaan...ja julle het reg gehoor...ek werk nog en ek is eintlik vanplan om aante hou tot die kraam pyne begin ;-) spot net...

en net om vinnig te laat weet ek is nogsteeds pregs...niks nuwe nuus nie...en die braxton hicks raak nou net meer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85571 by Goggatjies
Marie ek is bly dit gaan goed met jou
Ansa lekker middag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85554 by Ansa_S
Okey girls, lyk my almal is besig! Ek gaan ook nou groet, skool kom darem nou uit!

Julle moet 'n lekker aand he!

En cornellie ek mis vir jou!!!!!!!!!!!! (Hoop jy kan my hoor skreeu!))))))))

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85533 by Ansa_S
Ja Marie ek sal myself moet reg ruk!

Is vandag maar net bietjie negatief en ongelukkig met die hele klomp van hulle!

More voel ek beter!

Moet positief bly want ek gaan nie dat hulle dit ook vir my deurmekaar krap nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85528 by marie r
Nee man, Ansa. Skuif daardie negatiwiteit weg. Die maand wat ek swanger geraak het, het ek ook gedink dat daar geen kans vir 'n BFP gaan wees nie. Het mos my + OPK die middag gekry en die volgende oggend het ek en Eduan George toe gevlieg sonder manlief. Het rerig gedink dat dit verby is, maar toe kry ek daardie BFP>

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account