× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #85230 by Ansa_S
Ja Charlaine ek bly daar!

Laliek ek hou al my duime vir jou vas!

Dankie Ankia, my maag trek sommer op 'n knop as ek dink ek moet daar gaan sit 'n hele aand en maak of daar niks fout is nie!

Moet se die siklus van my kan ook nou maar bietjie vinniger gaan, ek is nou eers op dag 9!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85213 by Goggatjies
Ansa - sterkte vir more aand

Ek sien dit is weer lekker stil hier
Hier by my is ook geen nuus nie, my ma-hulle gaan bietjie vir die week kruger national park toe. so nou moet ons na hulle huis kyk

Ek wens my 2ww is gou verby, ek wil nou weet wat gaan vir wat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85210 by Laliek
Hi julle!

Ansa - ai ai jammer om te hoor van jou probleme met skoonouers - family fights, dis eintlik so simpel partymaal!

Nel - jou kids is gorgeous!!!

Ankia - ek sou net so kwaad gewees het!! Hoekom het sy jou niks gese nie?

Hexy - jammer oor MS maar troos jou daaraan dat daai babatjie(s) nou baie mooi groei!!

Strikkie - jy moet nou terug kom jong!

Klippie - ek's bly jy het afspraak gekry by nuwe FS en moenie worry nie, hulle sien honderde vroue op CD1 :P

Wel ek is baie moeg vandag nog maar res van die simptome is so te se weg. Ek kry nog nou en dan 'n AF tipe kramp en gevoel maar dis basies gone. Niks seer boobs niks - net moeg!! Ek probeer maar nog geloof hou en positief wees, ons sal sien oor 5 dae wat se die bloods :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85204 by ChaNa
Ansa bly jy binne in thabazimbi? My ouma hulle is ni te ver van thabazimbi af nie so as ek weer gaan sal ek jou 'n luitjie gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85199 by ChaNa
Hey

Hoop dit gaan goed met almal.

Nel - Jou kiddies is te pragtig.

Ansa en G - Sterkte met julle in laws wat so moeilik is.

Hexy - Sterkte met die MS.

AFM: DH het gisteraand eers 9:30 by die huis gekom en ek was maar lekker bang so alleen lol.
Die bloeding is baie minder en die pyn weg. Ek het net vanoggend 'n MASSIEWE hoofpyn, weet nie waar kom hy vandaan nie. Hys so erg dat ek wil puke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85156 by Ansa_S
Nel jou kids is pragtig!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85152 by Ansa_S
Ai G , ek moet se, ek dink ons fights gaan erger raak as ons die dag kinders het!

Ek moet se dit help om net hier bietjie van jou gevoelens oor hulle ontslae te raak, want ek kan dit nie juis met my man bespreek nie, want dit bly sy ma en pa, en opkrop gaan my nog 'n aar laat bars!

My skoonpa kan net so ongeskik wees met mense, maar ek dink hy is versigtig vir my, want hy het nou nog nie vir my iets gese van die sms wat ek vir hom en skoonma gestuur het nie. Maar die bom sal seker bars as ek daar kom, maar oe hulle gaan jammer wees dat hul na hul dogtertjie se skinner storie geluister het en hul eie afleidings gemaak het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account