× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #84882 by Goggatjies
G - ek het william op demand gevoer, en as hy in 2 ure weer honger is het ek hom gevoer. Hy sal uit die vetjies groei, dit maak my sommer vies partykeer as die dokters dit se. Dit is nie hulle wat moet luister as die baba huil nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84867 by sexy~hexy
Hi G...sterkte met die alleenwees. As DH nie by is nie, sien ek ook nie kans vir erens alleen gaan nie, en dit is net vir Jayden :D

Jong, apteker het vomifene gegee, maar dit maak net mooi niks. Dink nie mens kan ms met normale naarheid vergelyk nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84859 by G Baby
Charlaine ek het al die copper T ingehad,basies dieslfde as mirena maar baie goedkoper en goeie voorbehoeding. dink dit kos R450.
Skei net nie hormone af nie,maar doen dieselfde as mirena. Kan dalk net swaerder menstrueer,dis wat met my gebeur het.
dh mooit gevoel tydens bd nie.
Skoonsus mirena in en geen klagtes nie,vriendin al 7 jaar mirena in en baie gelukkig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84855 by G Baby
hallo julle,charlaine wil ook net jammer s? oor jou iui,het ook nou eers gesien dit het nie gewerk nie. Jou fotos is mooi-jy darem nog baie jonk so jy het ook nog lekker baie tyd om kids te kan h?.

Het De Nys by die pediater gehad,hy weeg 5.3kg en 58cm lank,pediater is gelukkig maar s? hy kry te vell melk en ek moet hom net elke 4ure melk gee ipv elke 3 ure. Ek gaan my bes probeer,maar meesste borsbabas hou nie sommer in die dag langer as 3ure uit tussen voedings.
Die mannetjie is lekker vet. Hy kry room ipv melk lyk dit vir my.

Klippie sterkte met dokters afspraak.
Hexy hoe voel die ms,as dit erg raak kry vir jou vomifene pilletjies,dis veilig om te drink.

EK is vanaand en more aand manloos-grrrr
Begin nou al bid vir geduld,manlief help altyd so baie met die 2 grotes. Moet s? na gister is die twee redelik rustig vandag. hulle was maar hel stout gister in pietersburg.

My skoonpa was vandag so bleddie ongeskik met my by die werk. hy ka so ou drol wees as hy lus het. iemand het hom kwaad gemaak en toe haal hy dit op ons vrouens b die kantoor uit.

lekker aandjie vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84842 by sexy~hexy
Ja wel Lalie, ek gaan beslis 'n complaint insit glo my!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84840 by sexy~hexy
Dan groet ek maar eers...hoop die feit dat die naweek oppad is laat julle more meer gesels :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84833 by Laliek
Ok ek is terug maar goeie aarde....ek kan nie meer uithou nie!! Ek soek my bed en 5uur beter BAIE vinnig nou nader kom. En ek soek my salaris nou ek is broke!!

Anyway - Hexy dis bietjie bad van hulle? Meeste medies het 'n program

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account