× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #84039 by Goggatjies
Laliek yip, EDD sal so 15/16 April wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84038 by Laliek
Ek is mal oor daai katjies en woefs! Dis eintlik 'n oulike idee.

Weet julle ek het so rukkie terug al die een maand wat ek gedink het ek het dalk 'n BFP lol op die baby supermall gaan kyk, dis in Amerika gebasseer maar hulle voer in Suid Afrika toe. Daar is die mooiste quilts en cot sets, goed wat jy nie in SA kan kry nie en die pryse as jy dit convert saam shipping werk goedkoper uit as in SA. Ek dink nogal om so iets te oorweeg met ons baba kamer :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84036 by Morgan
kyk my ou grapgat:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84034 by Goggatjies
Morgan ek hou van daai bug theme - baie cute

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84032 by Morgan
Carli is glad nie maer nie sy het n lekker dubbel ken en vet bo bene so ek weet nie hoekom sy so min weeg nie, dalk is my skaal net erg verkeerd.

Dis so cool dat julle saam toets... en soos die BFP's inrol is ek seker julle gan preggies wees... of eintlik al preggies IS.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84029 by Laliek
Morgan ek's seker Carli doen 100%! Ag mammie, jy't 'n ou klein en fyn meisietjie daar beet ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84028 by Laliek
Aaai Ankia, ek hou vir jou styf styf duime vas!! Ek dink ek gaan maar vir my bloods die Dinsdag gaan, moet eers eintlik Woensdag maar ek soek 'n vroee bday present :P Optimisties ne.

Ankia ons gaan April babas he - oooohh lekker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account