× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83987 by Laliek
Morgan dis wat ek ook dink want hy was 13mm die Saterdag en die Maandag was hy weg, nou hy vat so lank om tot by 13mm te kom hy kan mos nie in een dag net weg wees nie kan hy?

En wat my laat wonder is dat as dit die geval is beteken dit ek het dalk twee keer geovuleer en ek en dh moes juis daai Sondagaand bietjie bd want dit was 'n order van FS af voor ons die IUI die Woensdag moes doen! LOL - Hexy sien nog hoe join ek julle in die multiples groep! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83985 by Morgan
Lalie ek dink nie hy sou dit kon sien nie maar eks nie seker nie. dit maak net nie vir my sin dat hy net "verdwyn" het nie hy moes of iewers gaan of net gekrimp het

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83983 by sexy~hexy
Sjoe daar is regtig mooi pics :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83981 by Morgan
Dr Potze vra R500 n besoek en mens moet hom cash betaal en dan terug claim van die medies.

Dr Spangenberg vra R350 en hy claim dit self van die medies af.

Ek wil juis by ho, hoor oor die vaccinations. Ons medies betaal vir die privaat 1 maar ek wil weet wats die verskil en wat hy voorstel

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83979 by Laliek
Hier's ek weer!

Hallooo Driekster!

Charlaine - ai man soo jammer vir jou.xx

Ansa - dis bad, miskraam op 11 weke, shame man dit moet horrible experience wees.

Ek het so pas'n epiphany gekry...julle ek is dooodddmoeg. Ek weet met eerste IUI het progesteroon my so moeg gemaak die eerste week, maar ek is nou al 6 dae op dit en was nog nie so moeg weer nie, tot gister en vandag. Ek spekuleer maar net vir die fun op die oomblik maar ek was mos by FS die Saterdag voor IUI en daar was twee follies, die Maandag was daar net een. Wat is die kanse dat ek dalk al klaar kon geovuleer het met die een wat verdwyn het die Sondagaand al?? Sou FS die ovulasie kon sien?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83976 by ChaNa
Dr Lewis..Hy is by Unitas en Wilgers Hospitaal.
Maar ek het al gekyk al die Pead is vrek duur en die kinders moet gaan so hulle is lekker slim.
As ek jou 'n tip kan gee morgs vat die staat se imunisations.. Ons het privaat gekies en tot R1500 per shot betaal elke keer wat sy moes gaan vir inspuitings. So jy kan verniet kry tot op 9maande. Jy moet regtig dit sterk oorweeg ek sal volgende keer definitief met die staat sin gaan, dis presies dieselfde net 1 spuit minder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83971 by Morgan
Dis op moomie se main page op bladsy 2 maar mens kan op facebook ook vote

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account