× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83402 by marie r
Hi Hexy. Ek het verlede jaar ook so groot gegaan en nou weer hierdie jaar. Met sy doop was dit net so groot storie gewees. Ek hou daarvan om sulke goed te reel. Maar glo my na die tyd is ek elke slag gedaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83400 by sexy~hexy
Hier is hoe 'n tweeling lyk op 8 weke in die baarmoeder:

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83397 by sexy~hexy
MOMMY :) Het net gisteraand aan jou gedink dolla! Bly om van jou te hoor...en bly dit gaan goed? Of is jou nuus dalk nie so goed nie?

Marie, dit klink baie lekker. Ek het met Jayden se 2de verjaarsdag 'n Hot Wheels partytjie gehou, ook met 'n springkasteel en familie en vriende en maatjies...maar het besef mens sal nie elke jaar so groot kan gaan nie :D So ek sal maar elke 2de jaar vir hom 'n partytjie hou.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83395 by marie r
Hi Hexy. Jip kan nie glo ek's ook al amper 12 weke nie.

Hexy: Ons hou Saterdag vir Eduan partytjie. Het op 'n oerwoud tema besluit want het mos so 2 maande terug vir hom mos 'n jungle gym laat opsit. So 10uur kom so 6 van sy maaitjies en hulle mamma's & pappa's. Het 'n springkasteel gereel, balonne ens.
En dan die middag het ons ook sommer die familie en ander vriende (met groter kinders) genooi vir koek en tee.
So op die 4de Augustus wat hy verjaar gaan ons nie veel doen nie. Net hy, ek en sy pa gaan tyd saam spandeer en hom dalk maar bietjie Spur toe vat. Ons gaan die 5de Aug mos gynie toe en dan ry ons vir die naweek bietjie Buffelspoort toe. My man maak dit sommer 'n ekstra lang naweek.
Sal seker na die naweek bietjie foto's op facebook sit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83394 by Mommy2Monster
More julle,

baie baie jammer cornel, huil jou hartjie uit en weet dat Liewe Jesus jou engeltjie(s) daar by hom het om oor al julle te waak. xox

AFM:ok ekt nog 'n 'pens', baba is klein EN ek het gister my laaste gynie afspraak gehad...volgende keer wat ek hom sien is om baba uit te haal....MAAR as hy teen 16 Aug nie hier is nie gaan dr hom uithaal (keiser) (dan's ek 40w). Klein sushi weeg nou so ~2.410kg en ek is 37w1d vandag. Die mannetjie sit baie hoog...nog ver van 'engage' af en daar is baie vrugwater (2 pockets van so 6cm x 4cm elk) en my placenta is so 4cm van die interne opening af - dit kan moontlik keer dat boeta af sak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83386 by sexy~hexy
Hey Marie

Sien oor 'n paar daggies is jy ook 12weke, die tyd vlieg darem! En kyk net hoe lyk baba al :) Amazing!

Wat beplan jy vir Eduan se 2nd bday partytjie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83382 by marie r
Môre julle lieflike dames.

Hoe gaan dit vanoggend met almal? Sjoe, maar dit was omtrent stil hier gister. Hopenlik gaan daar vandag bietjie meer aan.

Dassie, nice om van jou te hoor. Kan nie glo dat jy al 13 weke is nie. Sjoe, julle maar die tyd vlieg.

Charlaine, girl hoe gaan dit? Al jou uitslae terug gekry?

AFM: Gaan goed met my en baba. Kan nou net nie wag tot volgende week en Donderdag vir my volgende scan nie. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account