× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82744 by sexy~hexy
Ek meen die twin pram :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82742 by Morgan
Nee Hexy hulle bly nie in SA nie, Hulle ma trek so baie rond ek kan nie by hou nie maar as ek reg onthou is hulle nou in australia.

Ek het nou besluit om my ring oor te doen. Ek sit met 3 1karaat diamante maar ek hou nie van die ring nie, soek net iets plain

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82741 by sexy~hexy
Jip, as ons koop sal dit die stroller wees. Het jou man se kids al vir Carli ontmoet?

Ek het vir Cornel gesms, sal laat weet as sy ietsie laat weet.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82738 by Morgan
Hexy my man het mos n 2ling uit sy vorige huwelik hy se hy haat daai twin prams wat die 2 lanks mekaar sit hy se hys te breed en dit werk net nie!

G sjoe maar jou mannetjie is lekker groot, kan nie wag om te sien wat weeg Carli nie, sy pas nog glad nie in 0-3maande nie, sy dra nog net newborn. Sys nie rerig klein nie net baie kort.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82735 by Ansa_S
More julle almal!

Ai dit was heerlik om my man vrydag weer te sien, al was dit net vir 'n rukkie en saterdag weer net vir 'n rukkie en gister was hemels om huis toe te gaan saam met hom! Kon nie ophou kyk vir hom nie, en het aan hom geklou soos 'n orige tiener dogter!

So AF het mooi saamgespeel en het saterdag aand haar laaste verskyning gemaak, so gister was die ou lady weg, net betyds met my man wat 'n week laas by die huis was...... :blush: :blush: :blush:

AFM: Het sondag met die Fertomid 100 mg begin, en hel ek het al klaar gloede, maar baie erger as met die 50mg clomid! Het by Clicks vir my 3 maybe baby toetsies gekoop en by Dischem vir manlief Stamino gro, special as jy 'n bottel van 120 koop kry jy 'n bottel van 30 gratis. So ek gaan sommer hom van vandag af daarop sit, nie vir sy sperms nie, maar omdat hy so hard werk en so vreeslik moeg is in die oggende as hy moet opstaan!

Wonder vreeslik oor COrnel!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82732 by G Baby
More julle almal,het gou kom inloer om vir julle almal lekker wekie toe te wens.
Hoop julle naweek was heerlik gewees.

Cornel,bly julle veilig in bloemhof,dink aan jou en laat weet asb wat gine s?.

Anje-jy moet positief bly,mens het mos maar allerhande snaakse pyne en skete die eerste 12 weke. LOs vir dr google uit!!!

Morgan de Nys het ook hierdie naweek sommer baie wakker begin word in die dag en slaap beslis nie meer heeldag nie. HY wil ook nie heeltyd in sy waentjie l? nie,wil of in die arms wees of hy wil rondgestoot word. Vir my is dit ontmoontlik om aan sy behoeftes te voldoen omrede en ander 2 ook het om aan te dink. EK weet nie hoe gaan ek met die werkery maak as hy nie meer in sy waentjie wil sit nie.
EK het darem playmat ook,maar hy is nog te klein vir die.

Marie,paisley,mommy,dassie,hexy en blessed hoe gaan met die swangerskappe?

Nelria-hoe gaan met Xen,borsvoed jy ook nog?
EK gaan more vir my 6 weke ondersoek gine toe,sien sooooo baie op om dit te doen.
Woensdag gaan de Nys pediater toe, laas week was hy 5kg al,so wonder wat gaan die dr s? van die vet mannetjie.

O my niggie trou januarie en sy het vir zelri gevra om haar blomme meisietjie te wees,ons kan nie wag nie!!!

Lekker daggie vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82727 by sexy~hexy
Het by ons weergawe van Babyboom 'n twin pram gesien vir R1400 - waar een baba voor en een baba agter sit. En daar is 'n twin stroller vir R1500 - waar die twee langs mekaar sit. Maar die verkoopsdame se die pram van R1400 werk beter en gaan beter by plekke in as die stroller. So dis darem nie te duur nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account